Skip to main content

Panier

Vous profitez des avantages réservés aux VIP !

Article(s) non disponible(s) à la vente
Veuillez vérifier votre panier. Vous pouvez supprimer le ou les articles qui ne sont pas disponibles maintenant ou nous les supprimerons automatiquement au moment du règlement de la commande.
articlesarticle
articlesarticle

Recommandé pour vous

Loading...
  • Kinkel in die kabel

    'n Novelle

    par Anna Emm ...
    Collections Livre 2 - Bitterbessie Blues
    Daar is drie dinge wat jy van die dorpie Portwig moet weet: Almal hier ken mekaar, die hotel op die dorp spook, en 'n stuk van die coffee shop se Bitterbessie Blues-koek is die beste doepa vir 'n gebreekte hart.Emily de Milander sien uit na 'n romantiese week saam met die aantreklike joernalis uit die Kaap, Knox Wesley. Maar dan daag haar ex-verloofde ongenooid by die Portwig Manor op en krap ... En savoir plus

    $2.81 CAD ou Gratuit avec Kobo Plus

  • Die Sexy Bistro se bestuurder

    par Anna Emm ...
    Collections Livre 1 - Die Sexy Bistro
    Ná haar dood laat Erika Bunting haar drie vriendinne met ´n ongewone versoek: dat hulle die ding sal doen waaroor die vier van hulle jare lank net gedroom het. Hulle moet ´n restaurant oopmaak, en hulle moet dit Die Sexy Bistro noem. Maar vreemde dinge gebeur wanneer mens eers begin om jou drome na te jaag...MADI...Madi van Jaarsveld weet niks van die restaurantwese af nie, nóg minder van wat dit ... En savoir plus

    Gratuit

  • Die Sexy Bistro se ontwerper

    par Anna Emm ...
    Collections Livre 3 - Die Sexy Bistro
    Ná haar dood laat Erika Bunting haar drie vriendinne met 'n ongewone versoek: dat hulle die ding sal doen waaroor die vier van hulle jare lank net gedroom het. Hulle moet 'n restaurant oopmaak, en hulle moet dit Die Sexy Bistro noem. Maar vreemde dinge gebeur wanneer mens eers begin om jou drome na te jaag...KARLIEN...Karlien Delport het 'n geheim. Een waaraan sy al amper 'n jaar lank baie swaar ... En savoir plus

    $5.63 CAD ou Gratuit avec Kobo Plus

  • Sewe sakke sout

    'n Novelle

    par Anna Emm ...
    Collections Livre 5 - Bitterbessie Blues
    Daar is drie dinge wat jy van die dorpie Portwig moet weet: Almal hier ken mekaar, die hotel op die dorp spook, en 'n stuk van die coffee shop se Bitterbessie Blues-koek is die beste doepa vir 'n gebreekte hart.Portwig is baie opgewonde oor die troureëlings, maar nou lyk dit asof 'n dreigende storm en 'n paar punteneurige familielede dinge dalk in die wiele mag ry... Dit help natuurlik ook nie toe ... En savoir plus

    $2.81 CAD ou Gratuit avec Kobo Plus

  • Geraamtes in die kas

    'n Novelle

    par Anna Emm ...
    Collections Livre 3 - Bitterbessie Blues
    Daar is drie dinge wat jy van die dorpie Portwig moet weet: Almal hier ken mekaar, die hotel op die dorp spook, en 'n stuk van die coffee shop se Bitterbessie Blues-koek is die beste doepa vir 'n gebreekte hart.Wanneer Emily de Milander, die bekende skrywer, van 'n lang boektoer af tuiskom, is al wat sy wil doen, om tyd met haar aantreklike joernalis-kêrel te spandeer. Maar wanneer Knox nie daar ... En savoir plus

    $2.81 CAD ou Gratuit avec Kobo Plus

  • Hink Seisoen 1 Box Set

    Al 10 novelles in een!

    par Anna Emm ...
    Collections series Hink
    Hierdie HINK BOX SET bevat al 10 murder mystery novelles in Seisoen Een van Anna Emm se gewilde HINK-reeks! Dit is die ideale leesstof vir enigeen met min tyd, want hierdie korter novelles kan elk binne 'n uur of twee gelees word. Dis positiewe, ontspannende stories wat jy met 'n geruste hart ook vir jou tieners kan aangee.Titels ingesluit: * Die dooie danser * Slapende honde * Moord in die ... En savoir plus

    $24.67 CAD ou Gratuit avec Kobo Plus

  • Die Sexy Bistro se sjef

    par Anna Emm ...
    Collections Livre 2 - Die Sexy Bistro
    Ná haar dood laat Erika Bunting haar drie vriendinne met 'n ongewone versoek: dat hulle die ding sal doen waaroor die vier van hulle jare lank net gedroom het. Hulle moet 'n restaurant oopmaak, en hulle moet dit Die Sexy Bistro noem. Maar vreemde dinge gebeur wanneer mens eers begin om jou drome na te jaag...JULIA...Daar is twee dinge wat Julia Ludick onthou van haar eerste dag in die nuwe Kaapse ... En savoir plus

    $5.63 CAD ou Gratuit avec Kobo Plus

  • Bitterbessie Blues

    'n Novelle

    par Anna Emm ...
    Collections Livre 1 - Bitterbessie Blues
    Daar is drie dinge wat jy van die dorpie Portwig moet weet: Almal hier ken mekaar, die hotel op die dorp spook, en 'n stuk van die coffee shop se Bitterbessie Blues-koek is die beste doepa vir 'n gebreekte hart.Beroemde skrywer, Emily de Milander, verdwyn uit die openbare oog en boek haarself in by die Portwig Manor onder 'n vals naam. Sy't net nodig om vir 'n paar dae weg te kom van haar knaende ... En savoir plus

    Gratuit

  • Slim vang sy baas

    'n Novelle

    par Anna Emm ...
    Collections Livre 3 - Kaapse Kruiper
    Daar is drie dinge wat jy van kaptein Jason Nortje moet weet. Hy het dieselfde minagting vir misdadigers as wat hy vir die stad en vir kafeïenvrye koffie het, hy het drie jaar laas ordentlik geslaap, en toe hy twaalf jaar oud was het hy gesweer dat hy nooit weer sy hart vir 'n vroumens sal aanbied nie.Met die berugte Kaapse Kruiper nou weer op vrye voet en kaptein Jason Nortje nou in die hospitaal ... En savoir plus

    $2.81 CAD ou Gratuit avec Kobo Plus

  • Die koning is kaal

    'n Novelle

    par Anna Emm ...
    Collections Livre 5 - Hink
    Vier jaar gelede het 'n koeël in die bobeen Alexander Hinkel se kanse om polisiekaptein te word, vernietig. Maar dit het niks aan sy vermoë om deur 'n verdagte se leuens te sien gedoen nie. Inteendeel, sy instink en waarneming is skerper as ooit. Dís waarom sy eks-kollegas steeds aan Hinkel se deur kom klop wanneer hulle vasdraai met ondersoeke. In die stad Agrippa waar misdaad volop is, is daar ... En savoir plus

    $1.40 CAD ou Gratuit avec Kobo Plus

  • Onbereikbaar ver

    par Anna Penzhorn ...
    Daleen Joubert beland op die dorpie van haar grootwordjare. Sy loop haar vas in haar eerste liefde en daar ontstaan weer 'n band tussen haar en Dawid Hofmeyr. Maar Dawid is aan die beeldskone Delia verloof. ... En savoir plus

    $5.99 CAD

  • Die 72-uur Storm

    par Anna Emm ...
    Collections Livre 5 - Die 72-uur reeks
    Dis net 72 uur. Hoe erg kan dit nou wees?As enigste kind uit 'n gesiene gesin, het Lana Uys nog nooit 'n tekort aan geleenthede of finansies gehad nie.. Deur haar pa se konneksies het die land se voorste uitgewers haar raakgesien en gou besef dat sy 'n unieke talent het om storielyne reg te trek. Veral moordstories... Maar maak nie saak hoe netjies 'n mens jou lewe colour code nie, soms gebeur ... En savoir plus

    $5.63 CAD ou Gratuit avec Kobo Plus