Skip to main content

Panier

Vous profitez des avantages réservés aux VIP !

Article(s) non disponible(s) à la vente
Veuillez vérifier votre panier. Vous pouvez supprimer le ou les articles qui ne sont pas disponibles maintenant ou nous les supprimerons automatiquement au moment du règlement de la commande.
articlesarticle
articlesarticle

Recommandé pour vous

Loading...


Die 72-uur reeks Série de Livres électroniques

1-12 sur 12 résultats
Skip side bar filters
  • Die 72-uur Missie

    par Anna Emm ...
    Collections Livre 1 - Die 72-uur reeks
    Baie kan gebeur in net 72 uur...Elliot weet nie wat dit was wat hom die horlosie in die tweedehandse winkel laat koop het nie. Die ding is oud en verwaarloos, en hou lankal nie meer tyd nie. Maar toe hy daardie oggend by PBS Press se kantore in die hysbak klim, begin die horlosie se wysers aanskuif. Amper asof dit, nes hy, die volgende 72 uur sekonde vir sekonde begin aftel...Die afgelope sestien ... En savoir plus

    $5.63 CAD ou Gratuit avec Kobo Plus

  • Die 72-uur Troue

    par Anna Emm ...
    Collections Livre 2 - Die 72-uur reeks
    Dis net 72 uur. Hoe erg kan dit nou wees?Missy van der Westhuizen was nog altyd gewoond daaraan om te kry wat sy wil hê. Dis waarom sy daardie aand in 'n oomblik van dapperheid haar hart onbloot het en haarself op 'n skinkbord aangebied het vir die enigste man wat sy nog ooit wou gehad het. Die probleem is, hy het haar reject. En vier jaar later brand die sting van daardie vernedering nog steeds.. ... En savoir plus

    $5.63 CAD ou Gratuit avec Kobo Plus

  • Die 72-uur Vonnis

    par Anna Emm ...
    Collections Livre 3 - Die 72-uur reeks
    Dis net 72 uur. Hoe erg kan dit nou wees?Die lewe het vir Simon van der Westhuizen al 'n paar curve balls gegooi. Dit het hom geleer om aan te pas en om hard te werk, en om nooit beheer oor sy hart vir iemand anders te gee nie. Hy is tevrede met sy lewe en, anders as sy twee broers, is hy nie van plan om homself ooit aan 'n vroumens te verbind nie.Maar dan gooi die lewe nóg 'n onverwagse curve ... En savoir plus

    $5.63 CAD ou Gratuit avec Kobo Plus

  • Die 72-uur Storm

    par Anna Emm ...
    Collections Livre 5 - Die 72-uur reeks
    Dis net 72 uur. Hoe erg kan dit nou wees?As enigste kind uit 'n gesiene gesin, het Lana Uys nog nooit 'n tekort aan geleenthede of finansies gehad nie.. Deur haar pa se konneksies het die land se voorste uitgewers haar raakgesien en gou besef dat sy 'n unieke talent het om storielyne reg te trek. Veral moordstories... Maar maak nie saak hoe netjies 'n mens jou lewe colour code nie, soms gebeur ... En savoir plus

    $5.63 CAD ou Gratuit avec Kobo Plus

  • Die 72-uur Guns

    par Anna Emm ...
    Collections Livre 6 - Die 72-uur reeks
    Dis net 72 uur. Hoe erg kan dit nou wees?Om die enigste kind uit 'n geskeide huis te wees, het sy voordele. Soos die woonstel wat Tillie Enslin se pa vir haar gekoop het nadat hy 'n nuwe kind saam met sy nuwe vrou gehad het en die skuldgevoelens hom sy tjekboek laat uithaal het. Net jammer sy het die plek nie regtig nodig nie, nie met al die housesitting jobs wat sy inkry nie. Maar toe 'n vriendin ... En savoir plus

    $5.63 CAD ou Gratuit avec Kobo Plus

  • Die 72-uur Leuen

    par Anna Emm ...
    Collections Livre 4 - Die 72-uur reeks
    Dis net 72 uur. Hoe erg kan dit nou wees?Vier jaar gelede het Chani Mouton se lewe ontspoor. Die lugredery se belofte dat sy die wêreld sou sien, was 'n uitkomkans, 'n manier om weg te kom uit die Kaap. Maar nou sit sy vas in 'n siklus van binnelandse vlugte, soms tot vier keer per dag. Dis ondraaglik, maar ten minste is dit veilig.Een aand is daar 'n mix-up met die bookings, en Chani bevind ... En savoir plus

    $5.63 CAD ou Gratuit avec Kobo Plus

  • Die 72-uur Plan

    par Anna Emm ...
    Collections Livre 7 - Die 72-uur reeks
    Dis net 72 uur. Hoe erg kan dit nou wees?Toe Cassandra Harmse se abusive ex weer voor haar deur opdaag, weet sy sy het 'n probleem. Nie net is hy bereid om alles in sy vermoë te doen om haar terug te wen nie, maar hy het ook haar familie se ondersteuning. Nie een van hulle weet wat hy aan haar gedoen het nie. Niemand weet van daardie dag in die coffee shop toe die aantreklike barista tot haar ... En savoir plus

    $5.63 CAD ou Gratuit avec Kobo Plus

Les lecteurs de ces romans ont aussi aimé

  • Die Greyson-probleem volgens Nikita Joubert

    par Anna Emm ...
    Collections Livre 2 - Die Greyson-probleem
    Drie-en-twintig jaar gelede het Max en Fiona drie seuntjies aangeneem en hulle grootgemaak as deel van die suksesvolle Greyson-empire. Nou is hierdie seusn onafhanklike, aantreklike, intelligente mans wat elk in eie reg 'n aanwins is vir die besigheid. Daar is net één probleem: nie een van hulle lyk asof hulle enigsins belangstel in die string gewillige meisies wat enigiets sal doen om die ... En savoir plus

    $5.63 CAD ou Gratuit avec Kobo Plus

  • Die Greyson-probleem volgens Este Erasmus

    par Anna Emm ...
    Collections Livre 3 - Die Greyson-probleem
    Drie-en-twintig jaar gelede het Max en Fiona drie seuntjies aangeneem en hulle grootgemaak as deel van die suksesvolle Greyson-empire. Nou is hierdie seusn onafhanklike, aantreklike, intelligente mans wat elk in eie reg 'n aanwins is vir die besigheid. Daar is net één probleem: nie een van hulle lyk asof hulle enigsins belangstel in die string gewillige meisies wat enigiets sal doen om die ... En savoir plus

    $5.63 CAD ou Gratuit avec Kobo Plus

  • Die Kaapse Kruiper

    'n Novelle

    par Anna Emm ...
    Collections Livre 1 - Kaapse Kruiper
    Daar is drie dinge wat jy van kaptein Jason Nortje moet weet. Hy het dieselfde minagting vir misdadigers as wat hy vir die stad en vir kafeïenvrye koffie het, hy het drie jaar laas ordentlik geslaap, en toe hy twaalf jaar oud was het hy gesweer dat hy nooit weer sy hart vir 'n vroumens sal aanbied nie.Nadat Mari Walters uit Portwig weggery het en gesien het hoe die aantreklike polisieman uit haar ... En savoir plus

    $2.81 CAD ou Gratuit avec Kobo Plus

  • Die Greyson-probleem volgens Amalie Verhoef

    par Anna Emm ...
    Collections Livre 1 - Die Greyson-probleem
    Drie-en-twintig jaar gelede het Max en Fiona drie seuntjies aangeneem en hulle grootgemaak as deel van die suksesvolle Greyson-empire. Nou is hierdie seuns onafhanklike, aantreklike, intelligente mans wat elk in eie reg 'n aanwins is vir die besigheid. Daar is net één probleem: nie een van hulle lyk asof hulle enigsins belangstel in die string gewillige meisies wat enigiets sal doen om die ... En savoir plus

    $5.63 CAD ou Gratuit avec Kobo Plus

  • Die jakkals se stert

    'n Novelle

    par Anna Emm ...
    Collections Livre 2 - Kaapse Kruiper
    Daar is drie dinge wat jy van kaptein Jason Nortje moet weet. Hy het dieselfde minagting vir misdadigers as wat hy vir die stad en vir kafeïenvrye koffie het, hy het drie jaar laas ordentlik geslaap, en toe hy twaalf jaar oud was het hy gesweer dat hy nooit weer sy hart vir 'n vroumens sal aanbied nie.Deesdae is daar heelwat hooi op kaptein Nortje se vurk. Die berugte Kaapse Kruiper is steeds op ... En savoir plus

    $2.81 CAD ou Gratuit avec Kobo Plus