Skip to main content

Carrito de compra

¡Obtienes el tratamiento VIP!

Artículos no disponibles para compra.
Por favor revisa tu carrito. Puedes eliminar los artículos no disponibles ahora o los eliminaremos nosotros automáticamente al momento de pagar.
artículosartículo
artículosartículo

Recomendado para ti

Loading...
  • Enigma

    ’n Angolese sakeman word met twee koeëlgate in sy bors in ’n hotelkamer in Kaapstad aangetref, en Kassie en Rooi moet die saak ondersoek. Die kokaïen, ongeslypte diamante en edelgesteentes in sy bagasie slaan hulle dronk. Wat doen ’n gesiene persoon, wat ’n minister kom adviseer het, met vermoedelik smokkelware in sy besit? Kassie en Rooi moenie net ’n moord oplos nie, maar ’n gevaaarlike ... Leer más

    $14.49 USD

  • Hans steek die Rubicon oor

    Hans loop op 90 nié met ’n loopring nie. Sy orige kinders maneuvreer hom vanuit hul tuistes oorsee in Huis Madeliefie in, maar Hans skop nog kliphard, en gou lei hy ’n ouetehuisopstand teen die onhoudbaar drakoniese matrone. Dis daggakoekies, ontkleedansers en vet sports net waar jy kyk in hierdie hoogs komiese roman oor oudword op eie terme. ... Leer más

    $11.09 USD

  • Slagyster

    Daar’s ’n moorddossier op inspekteur Kassie Kasselman se lessenaar . . . In die woude van die Niger-delta word Ryan Deetlefs, ’n Suid-Afrikaanse werknemer van die geldgierige Star Petro, gevange gehou deur ’n rebellegroep wat reeds verantwoordelik was vir die dood van etlike oliewerkers. Haarhoff, Malan en Van Dyk Transport in Kaapstad is ’n baie suksesvolle onderneming, en eersdaags sal die drie ... Leer más

    $15.19 USD

  • Hoe ek dit onthou

    Die voorsanger van die omstrede rockgroep Fokofpolisiekar vertel aan Annie Klopper die gebeure wat hom as mens en musikant gevorm het. Mylpale soos Fokofpolisiekar, Van Coke Kartel, sy sololoopbaan en “Toe vind ek jou” kom aan die bod, asook verhale oor wilde partytjies, vuisgevegte, dwelms, nagte in ’n tronkselle, liefde, soberheid en pa-wees. ... Leer más

    $12.19 USD

  • Katelknaap

    Tristan Hansen is amper sewe-en-twintig, aantreklik en ’n engel van plesier: ’n gigolo waarvoor Johannesburg se rykste vroue duisende rande betaal. Oor die liefdespel kan niemand hom iets vertel nie.In sy luukse dakwoonstel in Maboneng reik sy herinneringe terug na die vroue wat hom as jong man gevorm en van genot geleer het. Dit was veral saam met een vrou, ver weg in Positano, ’n dorp in Italië, ... Leer más

    $9.09 USD

  • Vryval na liefde

    Janneke Lombard werk vir die aantreklike joernalis, skrywer en avonturier, DeWet Combrink. Sy hou van haar werk en is gewoond daaraan om hom te vergesel waar hy ook al gaan werk. Maar om saam te gaan vakansie hou? Daarvoor is sy nie aangestel nie. Ook nie om sy suster se drie kinders op te pas nie. Hoe meer tyd Janneke egter saam met DeWet en die kinders deurbring, hoe meer raak sy bewus van haar ... Leer más

    $4.60 USD

  • Etosha

    Karel Fechter, parkhoof van Etosha, weet goed sy dae is getel. Hy staan in die pad van die nuwe regering se planne vir ontwikkeling en vooruitgang. Met sy Anti-Poaching Unit (APU) probeer hy sy geliefde diere beskerm, onbewus oor hóé die groep oud-soldate sy opdragte uitvoer. In die afgeleë ooptes van die park maak hulle ’n wildstroper wreed dood. Die wildstroper is die hoofman van ’n Himba-stam ... Leer más

    $15.89 USD

  • Gifbeker

    de Irna van Zyl ...
    Speuradjudant Storm van der Merwe is op die toneel toe ’n gehate kosblogger dié middag in een van Hermanus se spoggerige restaurante dood neerslaan. Dit blyk die giftige sampioene in die vrou se kos is selfs dodeliker as haar vlymskerp resensies.Dit is maar net die begin van Storm se probleme: haar oudkollega, Andreas Moerdyk, het bedank en trap nou haar drumpel deur op soek na ’n nuwe heenkome in ... Leer más

    $12.29 USD

  • Leeumens

    Skatryk tweelingbroers wat vyf jaar gelede verdwyn het se geraamtes word in ’n veld gevind. Kassie en Rooi moet die saak in die geheim ondesoek, anders kan hulle die gevaar loop om vermoor te word soos die drie speurders wat by die destydse verdwyningsaak betrokke was. ’n Onderwêreld waar antieke voorwerpe gesmokkel word, duld nie inmenging nie. ... Leer más

    $14.09 USD

  • Hans kry troukoors

    Toe Liefiediefie met haar Marilyn Monroe-gesiggie en Jane Fonda-lyfie in Huis Madeliefie land, roer sy iets in Hans se gemoed los. Nog ’n nuwe inkommer, Janneman Vermaak, ding egter om haar hart mee. Boonop wil hy Hans as leidsman in die tehuis onttroon. Maar iets aan dié opperse snoeshaan en die talentkompetisies wat hy reël is nie pluis nie . . . ... Leer más

    $11.09 USD

  • Merk

    Kassie het geglo sy speurderdae is getel ná die Medusa-pedofielsaak, en sy hartaanval. Maar ses maande tuis bring perspektief – hy is ’n speurder in murg en been. Terug by die Spookeenheid word hy en kollega Rooi Els dadelik by die diep kant ingegooi: Hulle moet ’n reeksverkragter vastrek – een wat sy slagoffers met ’n brandyster merk. Is die skuldige die man wat beskryf word as “’n weerwolf met ... Leer más

    $15.19 USD

  • Gebooie

    ’n Reeksmoordenaar maai bekendes op ’n streep af. En Kassie en Rooi moet hom vastrek, maar dis makliker gesê as gedaan. Die moordtonele is smetloos, met slegs bisarre boodskappe by die lyke. Die slagoffers se hoë profiele veroorsaak ook ’n ongekende mediaherrie. Het die Spesiale Spookeenheid dié keer hulle meerdere teëgekom? ... Leer más

    $13.79 USD