Skip to main content

Carrito de compra

¡Obtienes el tratamiento VIP!

Artículos no disponibles para compra.
Por favor revisa tu carrito. Puedes eliminar los artículos no disponibles ahora o los eliminaremos nosotros automáticamente al momento de pagar.
artículosartículo
artículosartículo

Recomendado para ti

Loading...
  • PRISCUS: ’n Lewe in Antieke Rome

    ’n Opvoedkundige historiese roman

    Stap terug in tyd en ontdek Antieke Rome soos gewone mense dit beleef het.PRISCUS: ’n Lewe in Antieke Rome is ’n opvoedkundige historiese roman wat die daaglikse lewe in Rome gedurende die tyd van keiser Augustus tot lewe bring.Priscus is ’n agtienjarige jong Romein, die seun van ’n leerwerker. Hy is nie ’n senator, generaal of held uit die geskiedenisboeke nie. Hy is ’n gewone jong man wat tussen ... Leer más

    $9.99 USD o gratis con Kobo Plus

  • Laaste dans, Drienie

    de Steve Hofmeyr ...
    Toe Oscar Pistorius blosend in die gange van die Brooklyn-polisiestasie by luitenant Muller Joubert verbyloop, was Muller seker dat daar in jare nie so ʼn bisarre saak was nie en daar nie gou weer so een sou wees nie.Hy was verkeerd. Daar was reeds. En hy was in die middel daarvan.In die omgewing van die liefde is niemand se hart veilig nie; dit weet Muller maar alte goed, want die meisie wat hy ... Leer más

    $7.89 USD

  • Die Kwesbares

    de Steve Hofmeyr ...
    Daar’s altyd daardie een persoon van wie jy nie weg kan stap nie. Al weet jy dat jy moet. In hierdie nuwe aflewering van die reeks speel die Sluiper klaar met homself. Hy lê sy wapens neer en kies die liefde. Die dodelikste ding wat hy ooit kon doen. Nie net laat dit hom uiters kwesbaar nie, maar dit bring hom lynreg te staan teen die boosaardigste figuur met wie hy nog ooit te make gehad het: ... Leer más

    $10.09 USD

  • Kapabel

    de Steve Hofmeyr ...
    In hierdie oomblik voor hy homself om die lewe bring, hersien Desmond die pad wat hom gelei het tot hier. Om homself en sy lot te verander moes Danie Fourie meer doen as ontsnap uit ’n tronk. Hy moes uitstyg en Desmond Faure word, homself herskep ver weg van Krugersdorp. Hy moes sy siel verkoop, iemand ompraat, sy verlede verbloem, sy geluk maak swaai soos Pretty Woman. Hy moes ’n ander kitaar ... Leer más

    $7.89 USD

  • Die onaantasbares

    de Steve Hofmeyr ...
    Die sprong van huursoldaat na huurmoordenaar was seker onvermydelik. Maar om dan te gaan staan en verlief raak, dodelik.Toe die Sluiper se kamerade hom verraai, het sy siel gesterf. In ’n land waar kontrakmoorde toenemend die gang van sake bepaal, begin hy sy dienste beskikbaar stel aan diegene wat van ’n lastigheid ontslae wil raak. ’n Tsoenami van moorde volg. Liefde het tog niks daarmee te doen ... Leer más

    $8.69 USD

  • Hoe om 'n Feminis te wees: 'n Man se Gids om te Veg vir die Regte & Gelykheid van Vroue

    de Steve Chiaba ...
    'n Manlike gids tot hedendaagse feminisme.Was jy al ooit 'n slagoffer van geweld, haat, teistering of lyding weens jou geslag?Om 'n feminis te wees of feministiese ideale te beoefen, beteken om te veg vir die dinge wat saak maak.Dinge soos gelyke betaling, respekvolle behandeling, kraamverlof, voortplantingsregte, gesinsgeweld, onder andere.As jy meer wil leer oor hoe om vir jou regte te veg en te ... Leer más

    $4.99 USD

  • Die Lucky Strike

    de Steve Hofmeyr ...
    Net toe Die Sluiper sy rug wou keer op sy lewe as huurmoordenaar en vrede met die wêreld wil maak, vind hy dat sy verlede hom ingehaal en verbygegaan het. Dit wag vir hom op ’n wildplaas in die Kgalagadi, en ook in Kabinda in die DRK tussen strydende militêre magte.Daar sal rekenskap wees. En vergelding. Hy is gereed daarvoor, want hy is in sy element – die element van vrees.Maar eers wag sy neef, ... Leer más

    $8.69 USD

  • Mense van my asem

    de Steve Hofmeyr ...
    In Mense van my asem vertel Steve Hofmeyr uiteindelik sy lewensverhaal, in kenmerkende trant: openhartig, humoristies en uitgesproke. Hy begelei ons op ’n fassinerende reis deur sy kinderjare, sy tyd in die weermag en sy loopbaan daarna, en staan kort-kort stil by die gebeurtenisse en mense wat ’n groot impak op hom gehad het. Alle aspekte van sy lewensgeskiedenis word blootgelê - sy ... Leer más

    $9.09 USD

  • Vier briewe vir Jan Ellis

    de Steve Hofmeyr ...
    Met Vier briewe vir Jan Ellis debuteer die bekende sanger, Steve Hofmeyr, as prosaskrywer. Die vaardigheid waarmee hy die medium hanteer getuig van ’n kennis van sy grond, sy land en sy mense. Dit is ’n besonderse werk waarin ’n kragtige storie vertel word. Humor en patos vorm die grondslag vir die hartverskeurende verhaal van ’n onskuldige posbode wat weens ’n sameloop van omstandighede diep in ... Leer más

    $6.29 USD

  • Steve Hofmeyr 50

    de Steve Hofmeyr ...
    Steve Hofmeyr is een van Suid-Afrika se suksesvolste musikante en gewildste akteurs, met ’n geweldige aantal toegewyde bewonderaars.Die boek bevat foto’s uit Steve se jong dae en sy deurbraak-jare in die musiekbedryf. Dit dek sy loopbaan in TV, rolprente en musiekblyspele, met inbegrip van Agter elke man en Egoli. Dit volg sy loopbaan as ’n musikant, met staaltjies oor elk van sy albums en foto’s ... Leer más

    $4.49 USD

La gente que leyó estos también disfrutó

  • Kopskoot

    Reeksmoordenaar, of wraak? Toe iemand Kaapstad se ses en vyftigjarige mans begin afmaai, is dít kaptein Kassie Kasselman se dilemma. Dit wil darem baie na ’n reeksmoordenaar lyk – almal dieselfde modus operandi, almal dieselfde ouderdom − maar Kassie is net nie oortuig nie . . . Boonop word hy aangesê om ’n skouspelagtige skilderyvervalsing te ondersoek, asof hy nie genoeg regte werk het nie. En ... Leer más

    $15.19 USD

  • Dieners en donners

    de Mike Nicol ...
    FISH PESCADO is op sy branderplank. Hy’s lenig en blond – nie jou gewone privaatspeurder nie. Muizenberg se golwe is sy paradys, maar hy sit sonder werk en sy bankbalans sak.‘Hei, Fish! ’n Oulike chickie soek na jou,’ beduie ’n mede-surfer. Die oulike chickie is Vicki Kahn – snags speel sy poker, bedags is sy prokureur. Sy’s slim, skerp, liefl ik. Die beste ding wat al ooit met hom gebeur het. En ... Leer más

    $8.69 USD