Skip to main content

Carrito de compra

¡Obtienes el tratamiento VIP!

Artículos no disponibles para compra.
Por favor revisa tu carrito. Puedes eliminar los artículos no disponibles ahora o los eliminaremos nosotros automáticamente al momento de pagar.
artículosartículo
artículosartículo

Recomendado para ti

Loading...
  • 'n Droë wit seisoen

    ’n Politieke roman oor die dood van ’n swart man in aanhouding in die sewentigerjare. As roman (aanvanklik verbied), en later as film, het ’n Droë wit seisoen’n baken in die Suid-Afrikaanse literatuur geword.In die middel staan Ben du Toit, “’n doodgewone, onskadelike, onmerkwaardige mens”. Maar dan word sy ingebore sin vir regverdigheid geskok deur die gewettigde moord op sy swart tuinier en dié ... Leer más

    $15.99 USD

  • Vuisboek

    Die hart van die Afrikaner Boer

    de Andre Cronje ...
    Vuisboek: Die hart van die Afrikaner Boer is 'n kragtige poëtiese meesterstuk wat diep in die siel van die Afrikaner beweeg. Elke vers neem die leser op 'n emosionele reis wat die gees, trots en volharding van 'n nasie weerspieël, wat gekenmerk word deur sy geskiedenis, sy stryd en sy diepgewortelde geloof. Hierdie versameling is nie net poësie nie—dit is 'n oproep om die krag en moed te onthou ... Leer más

    $5.99 USD o gratis con Kobo Plus

  • 'n Redelike hoeveelheid moeilikheid

    de Andre Kruger ...
    'n Plaaslike spioenasie wipplankrit. Robert Ferreira is in die pekel. Sy vrou Sylvia het spoorloos verdwyn. Hy is seker haar Portugese familie, die Monteiro's van Rossetenville, het iets daarmee te doen. Om dinge te vererger vereis sy bevelvoerder in die Suid-Afrikaanse Veiligheidspolisie, dat hy deelneem aan een laaste geheime sending, al is dit teen sy wil... Dit het alles begin met die kaping ... Leer más

    $12.99 USD

  • 501 Lekkerlag Grappe

    de Andre Brink ...
    Van ou Koos se manewales tot die dom blondine se eskapades, van dierekaperjolle tot plaasplesiere, k(l)askenades tot kantoorpret ... 501 Lekkerlag-grappe is propvol staaltjies en verhaaltjies wat jou sal laat kraai van die lag! Dié boek bevat 'n mengsel van tradisionele Afrikaanse grappe, maar sal jou ook met nuwes laat hoes en proes. Lag luidkeels, uit jou maag, en geniet die ou bekendes se ... Leer más

    $5.99 USD o gratis con Kobo Plus

  • Monochroom Reënboog

    de Andre Fourie ...
    Baie mense mag wonder: "Wat is lewensgetrou?" Tereg ook. Met hierdie boek poog die skrywer om so "lewensgetrou moontlik" 'n prentjie te skets van 'n bepaalde omgewing tydens die 1960's en 1970's in Suid-Afrika – gesien uit die oogpunt van 'n Afrikaanse seun. Dit is belangrik om daarop te let dat daar destyds, soos vandag, 'n veelvoud van omgewings was met verskillende belewenisse daarvan. Hierdie ... Leer más

    $4.99 USD o gratis con Kobo Plus

  • Pad Van Liefde

    Ek het altyd gesmag na vryheid, maar ek kon net nie daarin slaag om vry te breek en net myself te wees nie. Die mense om my wou ek tevrede stel, net om myself teleur te stel in die proses ... Dit het sedert my kinderjare só aangegaan - 'n goed weggesteekte geheim agter my glimlag …Daar was hartsdinge wat verborge gebly het in my; `n jarelange maskerdra-stryd … Vir lánk het ek `n stille leuen ... Leer más

    $3.99 USD o gratis con Kobo Plus

  • Kinders wat moor

    Wie se skuld is dit?

    Die een moordenaar suig sy duim. Die ander een klim op sy ma se skoot en begin huil. Hulle speel met hul speelgoed en lees hul strokiesprente op die vloer van die polisiekantoor. Hulle is albei 10 jaar oud. Wat dryf 'n kind om moord te pleeg? 'n Skynbaar normale kind uit 'n "goeie" huis ... Henri van Breda, die Welkom-begraafplaasmoord, Marcel Steyn van die Krugersdorpse afspraakmoorde en soveel ... Leer más

    $15.99 USD

  • Vlam in die sneeu

    Die liefdesbriewe van André P Brink & Ingrid Jonker

    de André Brink ...
    Op 29 April 1963 stuur Ingrid Jonker ’n telegram aan André P. Brink om dankie te sê vir blomme en ’n brief wat hy vir haar gestuur het. Hulle het mekaar ’n paar dae tevore ontmoet. Hy was agt-en-twintig; sy ’n jaar ouer. Só begin ’n briewewisseling tussen twee skrywers wat duur tot sy laaste brief aan haar in April 1965. Jonker verdrink haarself by Drie ankerbaai drie maande daarna. ’n Halfeeu ... Leer más

    $13.99 USD

  • Houd-den-bek

    ’n Belangrike roman oor die slawetydperk.In 1825 vind die enigste slaweopstand in die ou Kaapse geskiedenis plaas, die sg “Bokkeveldse Opstand”, ontketen deur ’n droom van vryheid wat nie bewaarheid word nie. As kinders het Nicolaas en Galant saam gespeel; nou is hulle baas en slaaf. Tussen hulle staan die vurige, wederstrewige Hester.Die roman is ’n “koor van stemme”, maar die hooffiguur is die ... Leer más

    $15.99 USD

  • Kennis van die aand

    Die verbod op Kennis van die aand in 1974 was ’n keerpunt in die geskiedenis van die Afrikaanse letterkunde en het maande lank op koerantvoorblaaie geboer, sowel in Suid-Afrika as elders in die wêreld. Die publisiteit het gewissel van Koot Vorster se berugte uitspraak: “As dít letterkunde is, dan is ’n bordeel ’n Sondagskool” tot die stelling dat dit die “grootste roman is wat nog uit Suid-Afrika ... Leer más

    $16.99 USD

  • Duiwelskloof

    In die ontoeganklike Duiwelskloof in die Swartberge van die Klein Karoo het ’n verdwaalde groep Voortrekkers onder leiding van die befoeterde patriarg Lukas Lermiet, die Siener, hulle gaan vestig. Vandag, ’n eeu en ’n half later, bring ’n knellende droogte die skrikwekkende gevolge van dié oer-Afrikaanse gemeenskappie se isolasie en inteelt tot ’n uitbarsting. Die katalisator is die gehawende ... Leer más

    $15.99 USD

  • 'n Oomblik in die wind

    So ’n lang ontdekkingsreis wat vir jou en my nog voorlê . . .Wanneer die jong Elisabeth Larsson hierdie woorde in haar man se Joernaal skryf, staan sy aan die begin van ’n persoonlike ontdekkingsreis wat haar sal voer tot die hoogtes van ’n intense, passievolle verhouding met ’n slaaf, en later sal laat tuimel in die dieptes van verraad . . .’n Oomblik in die wind is die aangrypende verhaal van ... Leer más

    $15.99 USD