Skip to main content

Carrito de compra

¡Obtienes el tratamiento VIP!

Artículos no disponibles para compra.
Por favor revisa tu carrito. Puedes eliminar los artículos no disponibles ahora o los eliminaremos nosotros automáticamente al momento de pagar.
artículosartículo
artículosartículo

Recomendado para ti

Loading...

eBooks de Referencia

Si te gustan los eBooks de Referencia, seguro que te encanta esta selección.
Mostrando 1 - 4 de 4 resultados
Skip side bar filters
  • Geskiedenis van elke land regoor die wêreld in Afrikaans

    History of Each Country around the World in Afrikaans

    de Nam Nguyen ...
    Geskiedenis van elke land regoor die wêreld in Afrikaans se doel is om jou gedagtes te vul met 'n eenvoudige historiese kennis met hierdie boek. Die e-boek is maklik om te gebruik , verfrissende en is gewaarborg om opwindend wees ! Jy kan hierdie ebook lees sonder enige kennis van die gebeure in die verlede . Hierdie ebook is 'n uitstekende hulpbron sommige van jou historiese kennis om te begin ... Leer más

    $9.99 USD

  • Die Vernietiging van die Boeridentiteit

    de Wiets Buys ...
    'N BAANBREKENDE EN HERSTELLENDE KRONIEK VAN DIE SUID-AFRIKAANSE GESKIEDENIS, WAARIN DIE DIKWELS MISVERSTAANDE EN ONVERTELDE VERLOOP VAN DIE BOER SE WARE IDENTITEIT MET AKADEMIESE PRESISIE HERSTEL WORD.Die Vernietiging van die Boeridentiteit is 'n streng nagevorste historiese werk wat die opkoms, ineenstorting en uiteindelike vernietiging van die Boer as 'n afsonderlike politieke volk in suidelike ... Leer más

    $19.99 USD o gratis con Kobo Plus

  • Nemesis

    Die skrywer van Die Menslike Dieretuin, soos gehoor op RSG publiseer sy nuutste boek!Francois Durand praat vroeg in 2026 weer op RSG oor hierdie boeiende onderwerp en jy kan eerstehands in al die kennis deel deur dit in die boek, vars van die pers, te lees. Hierdie boek verskil van ander boeke wat oor die herkoms van die mens en beskawing handel. In daardie boeke lees mens van die opkoms van die ... Leer más

    $14.49 USD o gratis con Kobo Plus

  • Skepelinge: Aanloop tot 'n roman

    Aanloop tot ’n roman

    Skepelinge is ’n impressionistiese betragting van die vroeë koloniale tydperk in die Suid-Afrikaanse geskiedenis, gebaseer op Schoeman se kennis van die VOC-tyd en meer spesifiek die skeepvaart. Self het die skrywer dit beskryf as ’n ‘hibriede skepping . . . wat in laaste instansie beoordeel moet word as produk van die skeppende verbeelding eerder as van navorsing’. Tydens die boekstawing van die ... Leer más

    $14.99 USD