Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...
  • Stink sokkies

    by Jaco Jacobs ...
    Illustrated by Patrick Latimer ...
    Ben het ’n probleem. ’n Stink probleem.Hy het net een paar sokkies vir die skoolkamp ingepak … en dit ruik kort voor lank aaklig!Van die kinders op die kamp begin hom terg.Gelukkig het sy beste maat ’n briljante plan … ... Read more

    $4.69 USD

  • Net nie 'n hond nie

    by Jaco Jacobs ...
    Illustrated by Patrick Latimer ...
    Wim se verjaardag is om die draai … en hy weet presies wat hy wil hê! ’n Hond! Maar ongelukkig het sy ma en pa ander planne. Hulle reken ’n hond raas te veel, hulle mors te veel en hulle is te veel werk. So, wat gaan Wim vir sy verjaardag vra? ’n Elektriese kitaar? ’n Troetel-luislang? ’n Motorfiets? Of het hy dalk ’n ander slim plan om sy ma en pa van plan te laat verander …?Wim se ... Read more

    $5.69 USD

  • CAPS Perfek

    CAPS

    by Jaco Jacobs ...
    Blonde hare Helderblou o 'n Skitterwit glimlag Natasja is perfek. Dit besef Jak die oomblik toe sy by die klas se deur instap. Maar hy is net 'n doodgewone ou. Hoe kan hy die mooiste meisie in die skool se aandag trek? Julia, sy beste vriendin, het 'n plan Agterin die KABV-goedgekeurde skooluitgawe van hierdie gewilde boek verskyn opsommings, opwindende, uitdagende pre- en postlees-aktiwiteite en ... Read more

    $6.94 USD

  • Minki se avontuurkamp

    Boek 4

    by Jaco Jacobs ...
    Illustrated by Tumi K. Steyn ...
    Series Book 4 - Minki
    Minki en haar maats sien al weke lank uit na die skool se avontuurkamp. Hulle gaan in die bos kampeer, swem, kampvuuraande hou en in tente slaap. Boonop is daar allerhande lekker uitdagings waaraan hulle kan deelneem. Dit klink na vet pret! Maar Danika is vasbeslote om weer dinge vir Minki-hulle so goor as moontlik te maak. Sy besluit dat haar span as die Kampkampioene gekroon gaan word en dat ... Read more

    $4.78 USD

  • Wiskunde gee my maagpyn

    by Jaco Jacobs ...
    Mia haat wiskunde. Sy hou nie van optelsomme nie en sy hou nie van aftreksomme nie. Vermenigvuldigsomme gee haar hoofpyn en sy verstaan nie deelsomme nie. ... Read more

    $7.17 USD

  • Perfek

    by Jaco Jacobs ...
    Blonde hare ... Helderblou oe ... 'n Skitterwit glimlag ... Natasja is perfek. Dit besef Jak die oomblik toe sy by die klas se deur instap. Maar hy is net 'n doodgewone ou. Hoe kan hy die mooiste meisie in die skool se aandag trek? Julia, sy beste vriendin, het 'n plan ... ... Read more

    $7.93 USD

  • Oupa Zombie

    by Jaco Jacobs ...
    Alex se oupa het grys hare, dra valstande en kyk graag na reis-programme op TV. Maar op ’n dag raak hy skielik mal oor … BREIIINNNSSS! Dit is duidelik dat Oupa besig is om in ’n zombie te verander. As Alex hom van dr. Zuurman en die zombiepolisie wil red, gaan hy ’n paar briljante planne, goeie vriende en hope broccoli nodig hê. En miskien kan hulle op die koop toe ook hulle droom bewaarheid om ... Read more

    $7.89 USD

  • Suurlemoen!

    by Jaco Jacobs ...
    Daar is n paar basiese reels wanneer jy jou eerste band begin a 1. Besluit vooraf watter soort musiek julle wil maak. 2. Neem jou tyd om lede vir jou band te kies. 3. Moenie op iemand in jou eie band verlief raak nie. Ons het al die reAls oortree a ... Read more

    $9.92 USD

  • Ek Wil Nou Nie Snaaks Wees Nie

    en ander skaterlag rympies

    by Jaco Jacobs ...
    Wat sal gebeur as jy die skoolhoof kielie?Kan jy die alfabet van A tot Z burp?Kruip daar ’n wurm in hierdie boek weg?Waarom is dit ’n slegte idee om jou toonnaels te kou?Wat is die moeilikste vraag op aarde? Die antwoorde op al hierdie vrae is in hierdie SKREEUSNAAKSE rympieboek uit die pen van Jaco Jacobs! Meer as 60 rympies wat gewaarborg is om jou lagspiere hope oefening te gee. Briljant vir ... Read more

    $7.19 USD

  • 13 Spookstories

    by Jaco Jacobs ...
    Glo jy in spoke? Is daar regtig allerlei bangmaakgoed wat in die nag rondloop? Maak dig toe die gordyne, klim in jou bed, trek die duvet styf om jou skouers ... en laat die 13 stories in hierdie boek jou koue rillings gee! ... Read more

    $8.93 USD

  • Dinge Wat Ek Nie van Skape Geweet Het Nie

    by Jaco Jacobs ...
    Glo my, as jy op die ingewing van die oomblik 'n skaap by 'n kerkbasaar steel, sal jou lewe nooit weer dieselfde wees nie ... Luan se vakansieplanne is in hulle peetjie. In plaas daarvan dat hy by die huis gaan rondsit, PlayStation speel en saam met sy pelle kuier, moet hy Karoo toe gaan. Op 'n road trip. Saam met sy eksentrieke fotograaf-ouma wat 'n fotoboek oor windpompe wil publiseer. Dit is sy ... Read more

    $9.68 USD

  • Waldo en die Weerwolf met die Rooi Tekkies

    by Jaco Jacobs ...
    Wat sluip daar in die maanlig rond?Waldo en Connie bly in dieselfde woonstelblok – en hulle krap behoorlik kop. Oral in hulle buurt verskyn plakkate en pamflette oor vermiste troeteldiere. En boonop is daar iets vreemds met Waldo aan die gang … hy sien helder oordag dinge wat nie bestaan nie! ’n Nat, slymerige bol hare lei Waldo en Connie op die spoor van ’n onvergeetlike (en gevaarlike) avontuur ... Read more

    $5.09 USD