Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...
  • Veearts-vriende 1: Tania en die towerfluitjie

    Illustrated by Rico Schacherl ...
    Tania wil graag haar skoolhoof beïndruk, maar met ’n familie soos hare gaan dit meer as ’n A-gemiddeld vat! Gelukkig is die hondekompetisie om die draai en Tania het haar planne agtermekaar. Vlooie, haar energieke, rowwe, wasgoed-stelende hond sal die Gehoorsaamste Hond in die kompetisie wees. Maar daarvoor moet sy dokter Katzenellenbogen se Towerfluitjie in die hande kry; dis nou as sy vir Bieber ... Read more

    $8.56 USD

  • Veearts-vriende 2: Tania en die perdry-kompetisie

    Illustrated by Rico Schacherl ...
    Series Book 2 - Veearts-vriende
    ’n Pragtige perd, Oreo, is te koop en Tania het reeds haar hart op hom verloor. Maar die tyd is besig om uit te loop en dit lyk asof die neus-in-die-lug nuwe meisie, Shardonnay, ‘n aanbod op Oreo gaan maak nog voordat Tania genoeg geld kan bymekaarskraap. Haar ma kan haar nie help nie, want die laaste ding wat hulle nou kan bekostig is ’n perd. Intussen verdwyn die professor se onderbroeke nog ... Read more

    $8.56 USD

  • Liefde is nie tjoklits nie

    Eerste liefde 5

    by Helen Brain ...
    Wat maak ’n meisie wanneer sy die eerste keer in haar lewe verlief is? Op ’n ou met oë so donker soos Bel-giese tjoklits? ’n Ou met ’n tergende lag en seesout op sy lippe? ’n Droomou soos Scott . . . Hoe vang jy hom? Dít is Tamara se probleem. En dit sou geen probleem gewees het as dit nie vir Jasmin was nie. Jasmin met die designer-klere wat altyd haar sin kry. Jasmin wat net een doel voor oë het ... Read more

    $7.85 USD

  • Prinses Talia en die draak

    by Helen Brain ...
    Illustrated by Vian Oelofsen ...
    Prinses Talia is almal se heldin toe sy op ’n baie ordentlike, maar slim manier van die kwaai draak op die paleis se dak ontslae raak. Maar hoekom het die draak nou juis dáár geland? En waarom het hy geweier om weg te gaan? Lees hierdie oulike, prettige storie en vind self uit – en leer sommer ’n paar interessante nuwe woorde by. ... Read more

    $7.85 USD

  • My hart klop muffins

    by Helen Brain ...
    Series series Eerste liefde
    Katrina is moeg vir vervelige mense, moeg vir ’n vervelige lewe, moeg vir haar outydse naam. Sy is Kat . . . en Kat is sexy, suave en gesofistikeerd. Net jammer haar lewe bly so gewoon en saai. Naweke werk sy en Van Aardt op die kunsmark en by die skool het sy te doen met irriterende mense soos Marlé Groenewald, die girl met die supergroot boobs. Tot hý op die toneel verskyn. Hý met die ... Read more

    $7.85 USD