Skip to main content

Panier

Vous profitez des avantages réservés aux VIP !

Article(s) non disponible(s) à la vente
Veuillez vérifier votre panier. Vous pouvez supprimer le ou les articles qui ne sont pas disponibles maintenant ou nous les supprimerons automatiquement au moment du règlement de la commande.
articlesarticle
articlesarticle

Recommandé pour vous

Loading...


Kwaai Uil Série de Livres électroniques

1-4 sur 4 résultats
Skip side bar filters
  • Kwaai Uil

    par Kerryn Ponter ...
    Collections Livre 1 - Kwaai Uil
    Kwaai Uil gaan oor ’n uil wat omgekrap op ’n tak sit en kyk hoe ’n groot storm opbou. Hy word vasgevang in die middel van die reën, wind, donderweer, sneeu, hael, en selfs ’n tornado. Wanneer die storm uiteindelik bedaar, is hy aangenaam verras deur die allermooiste kleure wat in die vorm van ’n reёnboog deur die wolke uitstraal. Toe die wolke die volgende keer begin saampak, was hy nie so kwaad ... En savoir plus

    $5.99 CAD

  • Kwaai Uil en sy boom

    par Kerryn Ponter ...
    Collections Livre 3 - Kwaai Uil
    Een oggend word ons gunsteling-uil wakker en sien dat die pragtige groen blare aan sy boom besig is om te verkleur. Hy het besef dit beteken herfs het aangebreek en hy was hartseer. Maar geleidelik het hy agtergekom dat die ander voëls in die droë blare baljaar. Met elke seisoen wat verbygegaan het, het hy agtergekom dat sy boom elke keer verander. Nie alleen het hy dit begin aanvaar nie, maar ook ... En savoir plus

    $5.99 CAD

  • Kwaai Uil kry ’n Stokperdjie

    par Kerryn Ponter ...
    Collections Livre 4 - Kwaai Uil
    Kwaai Uil se lewe is uitstekend – so wonderlik dat hy besluit om by die pragtige voëlgesang aan te sluit wat hy elke dag uit die boom langsaan hoor. Hy gryp ’n kitaar en is vol selfvertroue dat hy die beste musikant nog sal wees. Tot sy groot teleurstelling vlieg die ander voëls weg van die verskriklike geraas wat hy maak. Kwaai Uil wil graag ’n stokperdjie hê en hy probeer rugby speel, kook, brei ... En savoir plus

    $5.99 CAD

  • Kwaai Uil Gaan Swem

    par Kerryn Ponter ...
    Collections Livre 2 - Kwaai Uil
    Dit is ʼn snikwarm somersdag en Kwaai Uil besluit om te gaan swem. Maar tipies soos hy is (ons het dit reeds in Kwaai Uil teëgekom), is hy vasbeslote dat dit die heel beste swemdag gaan wees. Dinge verloop nie altyd soos beplan nie, en met ’n paar snaakse situasies wat opduik, leer hy ’n paar lesse voordat die dag wel wonderlik is. Kerryn Ponter se betowerende en vernuftige illustrasies gee lewe ... En savoir plus

    $5.99 CAD