Skip to main content

Panier

Vous profitez des avantages réservés aux VIP !

Article(s) non disponible(s) à la vente
Veuillez vérifier votre panier. Vous pouvez supprimer le ou les articles qui ne sont pas disponibles maintenant ou nous les supprimerons automatiquement au moment du règlement de la commande.
articlesarticle
articlesarticle

Recommandé pour vous

Loading...
  • Vlam in die sneeu

    Die liefdesbriewe van André P Brink & Ingrid Jonker

    par André Brink ...
    Op 29 April 1963 stuur Ingrid Jonker ’n telegram aan André P. Brink om dankie te sê vir blomme en ’n brief wat hy vir haar gestuur het. Hulle het mekaar ’n paar dae tevore ontmoet. Hy was agt-en-twintig; sy ’n jaar ouer. Só begin ’n briewewisseling tussen twee skrywers wat duur tot sy laaste brief aan haar in April 1965. Jonker verdrink haarself by Drie ankerbaai drie maande daarna. ’n Halfeeu ... En savoir plus

    $21.99 CAD

  • Die rooikop en die redakteur en ander stories

    1955–1959

    par André Brink ...
    In hierdie versamelbundel bring H&R vroeë verhale deur een van Afrikaans se belangrikste skrywers in een band byeen. Vóór die Sestiger-beweging en internasionale literêre aansien het André Brink sy loopbaan begin as skrywer van spannings- en liefdesverhale met. Die vermaaklike stories in dié bundel het gedurende die 50’s in die Die Huisgenoot en Die Brandwag verskyn. ’n Kombinasie van Brink se ... En savoir plus

    $14.99 CAD

  • Herinneringe aan Parys

    par André P. Brink ...
    “Parys . . . die stad wat ek bo alle ander liefhet” – het André Brink in sy outobiografie geskryf. Hierdie bundel bevat ’n keur uit sy destydse boeke oor Parys: Pot-Pourri (1962) en Parys-Parys: Retoer (1969).Nadat hy in die sestigerjare in Parys gewoon het, het sy sketse en verhale oor sy ervaringe van die lewe in die Franse hoofstad eers in koerante hier en daarna in boekvorm verskyn. Sy ... En savoir plus

    $17.99 CAD

  • 501 Lekkerlag Grappe

    par Andre Brink ...
    Van ou Koos se manewales tot die dom blondine se eskapades, van dierekaperjolle tot plaasplesiere, k(l)askenades tot kantoorpret ... 501 Lekkerlag-grappe is propvol staaltjies en verhaaltjies wat jou sal laat kraai van die lag! Dié boek bevat 'n mengsel van tradisionele Afrikaanse grappe, maar sal jou ook met nuwes laat hoes en proes. Lag luidkeels, uit jou maag, en geniet die ou bekendes se ... En savoir plus

    $7.99 CAD ou Gratuit avec Kobo Plus

  • Vuisboek

    Die hart van die Afrikaner Boer

    par Andre Cronje ...
    Vuisboek: Die hart van die Afrikaner Boer is 'n kragtige poëtiese meesterstuk wat diep in die siel van die Afrikaner beweeg. Elke vers neem die leser op 'n emosionele reis wat die gees, trots en volharding van 'n nasie weerspieël, wat gekenmerk word deur sy geskiedenis, sy stryd en sy diepgewortelde geloof. Hierdie versameling is nie net poësie nie—dit is 'n oproep om die krag en moed te onthou ... En savoir plus

    $8.01 CAD ou Gratuit avec Kobo Plus

  • Kennis van die aand

    par André P. Brink ...
    Die verbod op Kennis van die aand in 1974 was ’n keerpunt in die geskiedenis van die Afrikaanse letterkunde en het maande lank op koerantvoorblaaie geboer, sowel in Suid-Afrika as elders in die wêreld. Die publisiteit het gewissel van Koot Vorster se berugte uitspraak: “As dít letterkunde is, dan is ’n bordeel ’n Sondagskool” tot die stelling dat dit die “grootste roman is wat nog uit Suid-Afrika ... En savoir plus

    $19.99 CAD

  • Mediterreense herinneringe

    Reisvertellings

    par André P. Brink ...
    Die stories uit Fado, Brink se reisvertellings oor Portugal, is 'n bonusbydrae tot die e-uitgawe van hierdie boek. Hierdie bundel sluit aan by Brink se 2012 keur uit sy reissketse uit die sestigerjare, Herinneringe aan Parys, en bevat die beste stories uit die boeke oor sy reise deur die Mediterreense lande – Italië, Spanje, die suide van Frankryk en Portugal: Sempre diritto (1963), Olé (1965), ... En savoir plus

    $18.99 CAD

  • Bidsprinkaan

    par André P. Brink ...
    Ongetwyfeld ’n hoogtepunt in Brink se oeuvre. Afrika se eeue oue magiesheid en hartstog vorm die agtergrond van die intiem verweefde komedie en tragedie in hierdie roman. Dit is gebaseer op die historiese figuur Kupido Kakkerlak (c. 1760 – c. 1825) se lewe. Maar die raaisel van ’n mens se lewe word ten beste met die verbeelding benader. Kupido is nie gebore nie, ’n arend het hom gebring. In ... En savoir plus

    $18.99 CAD

  • 'n Redelike hoeveelheid moeilikheid

    par Andre Kruger ...
    'n Plaaslike spioenasie wipplankrit. Robert Ferreira is in die pekel. Sy vrou Sylvia het spoorloos verdwyn. Hy is seker haar Portugese familie, die Monteiro's van Rossetenville, het iets daarmee te doen. Om dinge te vererger vereis sy bevelvoerder in die Suid-Afrikaanse Veiligheidspolisie, dat hy deelneem aan een laaste geheime sending, al is dit teen sy wil... Dit het alles begin met die kaping ... En savoir plus

    $14.99 CAD

  • Op Reis Met 'n Agie: Ware Kort Stories Van ‘n Transvaler

    My naam is ANDRE JOSIAS VAN WYK. Gebore in 1940 in Malvern Johannesburg. Dus, 'n ware Transvaler en nie 'n Gautenger nie. Ek het skoolgegaan in Bellville, Florida, en Kempton Park.Volgens my ma het ek mierpooitjies in my bloed, want ek het baie gereis, was selfs op Gough-eiland. Ek het baie goed versamel, party waardevol en ander waardeloos. My pa het gese ek is geen versamelaar nie, net 'n ... En savoir plus

    $13.99 CAD

  • Monochroom Reënboog

    par Andre Fourie ...
    Baie mense mag wonder: "Wat is lewensgetrou?" Tereg ook. Met hierdie boek poog die skrywer om so "lewensgetrou moontlik" 'n prentjie te skets van 'n bepaalde omgewing tydens die 1960's en 1970's in Suid-Afrika – gesien uit die oogpunt van 'n Afrikaanse seun. Dit is belangrik om daarop te let dat daar destyds, soos vandag, 'n veelvoud van omgewings was met verskillende belewenisse daarvan. Hierdie ... En savoir plus

    $6.99 CAD ou Gratuit avec Kobo Plus

  • Keegan en Samier (3) Die strokiesprent-kompetisie

    par Andre Trantraal ...
    Collections series Keegan & Samier
    Die avonture van Keegan, Samier en Samia gaan voort! Keegan kry die geleentheid om 'n plakkaat te ontwerp wat sy gunstelingskrywerDie avonture van Keegan, Samier en Samia gaan voort! (3) Die strokiesprent-kompetisie Keegan kry die geleentheid om 'n plakkaat te ontwerp wat sy gunstelingskrywer se nuwe strokiesprent adverteer - en die wenner kan die boek se bekendstelling bywoon! Hy is vreeslik ... En savoir plus

    $4.99 CAD