Skip to main content

Panier

Vous profitez des avantages réservés aux VIP !

Article(s) non disponible(s) à la vente
Veuillez vérifier votre panier. Vous pouvez supprimer le ou les articles qui ne sont pas disponibles maintenant ou nous les supprimerons automatiquement au moment du règlement de la commande.
articlesarticle
articlesarticle

Recommandé pour vous

Loading...

eBooks Ouvrages de référence et langues

Si vous aimez les titres Ouvrages de référence et langues, vous allez adorer cette sélection.
Affichage de 1 à 24 sur 64 résultats
Skip side bar filters
  • Ridders van die grondpad

    'n Gids vir avontuur-motorfietse

    Nuwe horisonne wink om elke draai wanneer die gewilde misdaadskrywer Deon Meyer en die fotograaf Adriaan Oosthuizen die land se mooiste grondpaaie begin verken. Hulle vertel van die interessante karakters langs die pad en die uitdagings wat hulle moes trotseer in hul soeke na avontuur en asemrowende landskapstonele. Hul gunstelingroetes strek oor feitlik die hele Suid-Afrika en is gerig op sowel ... En savoir plus

    $18.99 CAD

  • Kaalkop 3

    par Nataniël ...
    Die derde bundel uit die beroemde verhoogkunstenaar Nataniël se gewilde rubriek in SARIE – na meer as 10 jaar, steeds een van die gewildste rubrieke in ’n Suid-Afrikaanse tydskrif. (Baie lesers erken dat dit die eerste bladsy is waarnatoe hulle blaai in SARIE!) In hierdie rubrieke deel Nataniël sy insigte met humor en eerlikheid en styl, en ’n aangrypende waardering vir die eenvoudige dinge wat ... En savoir plus

    $16.99 CAD

  • Hoerkind

    Die memoires van ’n randeier

    par Herman Lategan ...
    Die joernalis en skrywer Herman Lategan word vroeg reeds ʼn hoerkind genoem. Hy is buite die eg gebore. As kind word hy brandarm groot; daar is ʼn skaarste aan kos. Op ses gaan hy vir ʼn jaar kinderhuis toe.Om soos ʼn weggooikind te voel spook dekades lank by hom. Albei sy ouers word alkoholiste. Sy stiefpa skiet op hom. Op 13 beland hy in die kloue van ʼn pedofiel. In sy tienerjare bevriend hy ... En savoir plus

    $16.99 CAD

  • Kopieskryf

    handboek

    Modifié par Digital Wold ...
    Kopieskryf is 'n werk oor hierdie gedagteprikkelende onderwerp. Ontdek die Mental Triggers hier in hierdie e-boek, met praktiese voorbeelde, en die aanbod van meer as 10 uiters nuttige bonusse, modelle soos: AIDA, die Pareto Formule, onder meer belangrike onderwerpe. Dit is die bedboek vir enigiemand wat hul kommunikasie moet produseer om dosyne, honderde, duisende kliënte te bring. Leer hier in ... En savoir plus

    $20.99 CAD ou Gratuit avec Kobo Plus

  • Die Afrikaanse skryfgids

    par Leti Kleyn ...
    Wil jy skryf? Het jy kundige en ervare skrywers se hulp nodig om jou ideaal te verwesenlik? Die Afrikaanse Skryfgids, ’n hulpmiddel vir voornemende (en reeds gepubliseerde) skrywers, kan die wonderwêreld van woorde vir jou open. Hierdie omvattende gids - die eerste in sy soort in Afrikaans - is gemik op almal wat meer van die skryfkuns, skryftegnieke en die Suid-Afrikaanse uitgewersbedryf wil weet ... En savoir plus

    $14.99 CAD

  • Die Nuwe Afrikaanse Makrogids

    par Isabel Uys ...
    Hierdie boek, Die Nuwe Afrikaanse Gids, is in 2020 nagesien en baie uitgebrei. Ouers, leerders, studente onderwysers, skrywers, almal ‒ hierdie is die boek waarvoor julle gewag het! Dis is nie 'n gewone taalgids nie. Dis ook 'n naslaanwerk met lang lyste inligting wat dikwels benodig word, taalreëls en baie nuttige algemene kennis. Die meeste taalinligting wat na gesoek word, is in hierdie ... En savoir plus

    $13.99 CAD ou Gratuit avec Kobo Plus

  • Krok en Dil Vlak 3 Boek 10

    Ek gaan nie slaap nie!

    par Jaco Jacobs ...
    Illustré par Nadia du Plessis ...
    Dil droom daarvan om 'n verskietende ster te sien. Hy wil graag 'n wens maak! Daarom besluit hy en Krok om wakker te bly. Maar dit is glad nie so maklik nie ... ... En savoir plus

    $2.99 CAD

  • Leergereed Skoolgereed

    Wetenskaplike feite:'n Kind se eerste ses jaar skryf die draaiboek vir sy hele skoolloopbaanDaar is 'n direkte verband tussen 'n kind se selfbeeld en sy vermoë om maklik op skool te leer.Hierdie boek is 'n praktiese gids om ouers, onderwysers en versorgers te help om 'n wakende oog op 'n kind se ontwikkeling te hou en dit te bevorder - sy lyfie (fisieke), sy hart (emosionele en sosiale) en sy ... En savoir plus

    $11.99 CAD

  • Afrikaans English Lexicon

    par Trebor Hog ...
    Collections series World Languages Dictionary
    This Afrikaans > English lexicon is based on the 200+ language 8,000 entry World Languages Dictionary CD of 2007 which was subsequently lodged in national libraries across the world. ... En savoir plus

    $8.00 CAD ou Gratuit avec Kobo Plus

  • Bygelowe en waar hulle vandaan kom

    Het jy geweet dat die titel Macbeth van Shakespeare nie in ‘n teater in die Verenigde Koninkryk genoem word nie? Dit sal ongeluk oor die opvoering bring. Daarom staan dié klassieke werk dáár as die Skotse Drama bekend. Weet jy dat geboue in Oos-Asië glad nie ‘n vierde verdieping het nie, en dat geboue in Hong Kong geen verdieping met ‘n syfer vier daarin het nie. Verdieping 4, 14, 24, 34 en 40 tot ... En savoir plus

    $19.99 CAD

  • Daar is niks om te betaal nie! KRY DIT ALLES VERNIET ...

    par Bernard Levine ...
    VERGOED JOUSELF MET TONNE GRATIS GESKENKE VANDAG!Neem alles wat jy wil ... dit is alles verniet!Jy sal jou oë nie glo wat jy alles verniet kan kry nie.Hierdie boek loop oor van fantastiese gratis geskenke vir jou.Jy sal alles hier vind, van gratis meubels, gratis koffie en tee sowel as gratis klere en daar is selfs waardevolle beroemde handtekeninge, komplimentêre muurpapier, speelgoed vir niks, ... En savoir plus

    $5.99 CAD

  • Motor Detailleerders Gids tot 'n Nuwe Besigheid

    par Mark J. Allen ...
    Volg ons mislukkings bestande bemarking tegnieke vir GEWAARBORGDE SUKSES vir jou besigheid!Weet hoe die mees lonende geleenthede te vang, jou besigheid te laat groei en jou kliënte tevrede te hou. Ons sal jou wys hoe om te mondelingse gegons oor jou dienste te kultiveer en verwerf voordelige kommersiële kontrakte!Sluit aan by TOP assosiasies vir verhoogde besigheid verwysings. Leer watter ... En savoir plus

    $7.99 CAD

  • Vroeë lesers: Vlak 1 sigwoord-boek – 7 maklik leesbare stories met sigwoorde

    par Katrina Kahler ...
    As jy jou gr. R- en kleuterskoolkinders wil leer hoe om te lees, dan is hierdie die perfekte boek om mee te begin. Die sigwoord-boek beskik oor eenvoudige teks, herhalende woorde en illustrasies om jou kind te help met vooruitskattingsvaardighede en begrip. Dit is uitstekend vir beginner-lesers tussen die ouderdomme van 2 tot 5 jaar.Die boek bestaan uit sewe stories, onder meer: Is jy my maatjie, ... En savoir plus

    $3.99 CAD

  • TANDI'S MAGICAL MUSIC JOURNEY IN SOWETO

    par Evelyn Samuel ...
    Hierdie roerende storie speel af in die krotbuurte van Soweto gedurende die Apartheidsera. Dit word vertel deur Thandi, 'n veerkragtige 12-jarige meisie. Deur haar jong maar skerp perspektief ontbloot die storie die verskriklike politieke, sosiale en ekonomiese realiteite waarmee swart Suid-Afrikaanse jeug te kampe het. Thandi ontbloot 'n lewe gevul met vrees, armoede, gebrek aan hulpbronne en die ... En savoir plus

    $4.99 CAD

  • My First Afrikaans Alphabets Picture Book with English Translations

    Bilingual Early Learning & Easy Teaching Afrikaans Books for Kids

    par Earleen S. ...
    Collections Livre 1 - Teach & Learn Basic Afrikaans words for Children
    Want to Introduce Your Kids to the Basics of Afrikaans Alphabets? Curious about How Afrikaans Sounds? Enhance your reading experience with our complimentary audio recordings. Follow the link provided inside the book to not just read, but also listen and immerse yourself in Afrikaans pronunciation. Experience the joy of learning Afrikaans through our vibrant picture book! ️ Highlights Inside the ... En savoir plus

    $3.99 CAD ou Gratuit avec Kobo Plus

  • Holografiese Heelal: 'n Inleiding

    Lees hierdie boek met die bedoeling om die diepte van wat verduidelik word, te verstaan. Moenie dit net as 'leesstof' beskou nie. In plaas daarvan om net die boek te lees om van die Holografiese Heelal te weet, hou aan na wat die skrywer gesê het totdat jy ervaar en verstaan wat gesê word oor die Holografiese Heelal. Om 'n oop, duidelike gedagte te hou (terwyl u dit visualiseer) sal u help om te ... En savoir plus

    $13.99 CAD

  • Bybel vir Beginners

    par Brian Gugas ...
    Regdeur die jare het mense na die Bybel gedraai vir leiding en hoop. Die Bybelstudie boek dien as ‘n padkaart vir die beginner om waardeuring te ontwikkel vir die Bybel en dit deel te maak van hulle daaglikse lewe. Al 66 Boeke van die Bybel word in detail gedek, insluitend:• Skrywer van elke boek en die tyd waarin dit geskryf is.• Sleutel temas van elke boek• Opsomming van die boodskap in elke ... En savoir plus

    $3.99 CAD

  • ‘n Kruik vol Jasmyn

    par Jansie ...
    Kom…Kom en dwaal saam op die kronkel- en plaveiselpaadjies van die Amasone oerwoud en Kovsie kampus. Kom ontmoet en maak vriende met Braambos die krimpvarkie en Olga, die vrou in 'n strykkamer in Siberië. Kom ontdek wonder in gety-poele en 'n slaggat en flaminke en winter seisoene. Kom onthou dat daar mooi was in die pandemie en daardie stadige tyd van Kovird ninetien. Kom reis na Jerusalem en ... En savoir plus

    $9.99 CAD ou Gratuit avec Kobo Plus

  • Die ooggetuie

    par Wilna Roux ...
    n Pakkende hofdrama wat afspeel in die Boland. Julia is die kamerprokureur in Izak Marais se regspraktyk op Worcester. Wanneer hy die oggend voor ’n groot hofsaak ineenstort, moet Julia dringend sake beredder – ten spyte van die feit dat sy gesweer het sy sit haar voete nooit weer in ’n landdroshof nie. ... En savoir plus

    $15.99 CAD

  • Johan Stemmet se musiektrivia

    par Johan Stemmet ...
    Johan Stemmet is al vir dekades sinoniem met musiekvermaak en hierdie trivia stel beslis nie teleur nie. Of jy nou ’n aanhanger is van Laurika Rauch, Mathys Roets, Gé Korsten, Queen, Abba of the Awakening - kom skerp jou musiekkennis op! Daar is iets vir elkeen met plaaslike en internasionale musiek oor die jare na almal se smaak. Het jy geweet: Eve Boswell sing in 1953 die Engelse weergawe van ... En savoir plus

    $10.99 CAD

  • Sêgoed met slaankrag

    3 000+ van die slimste, snaaksste en soms onnoselste Suid-Afrikaanse aanhalings

    par George Claassen ...
    Profetiese woorde, bekkighede en raakvat-sêgoed wat die toets van die tyd deurstaan het - alles deur Suid-Afrikaners - is saamgevat in dié boek. Temas soos die Afrikaner, man en vrou, lewenswyshede, politiek, sterwenswoorde en spyt-kom-te-laat woorde word gedek. Die boek bied 'n blik op Suid-Afrika se hede en verlede met aanhalings wat saakmaak deur bekende en gewone landsburgers. ... En savoir plus

    $16.99 CAD

  • Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom

    The second edition of Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom is completely revised with roughly 3000 new entries. Two thirds of these represent origins from mainly old Dutch sources. While many expressions and proverbs are obsolete, they are still found in texts. Meanings of these expressions and proverbs would be unavailable to readers who do not have access to older dictionaries. However, ... En savoir plus

    $20.99 CAD

  • GETALLE WAT GENEES GREGORI GRABOVOI AMPTELIKE METODE

    Verbeter jouself in alle aspekte van jou lewe en trek alles aan wat jy wil hê, waag en soek geluk en vervulling.

    par Edwin Pinto ...
    Getalle wat Gregori Grabovoi se amptelike metode geneesDit is die mees volledige amptelike en opgedateerde metode vir Grabovoi-reekse of nommersom gesondheid te verbeter en te herstel, plus wat jy wil hêbeide finansieel en emosioneel, leef 'n voller lewe deur konsentrasiein spesifieke getalle.......jy kan kry wat jy wil hê."Wanneer mense geestelik rye getalle uitspreek, skep hulle ook 'n ... En savoir plus

    $14.12 CAD ou Gratuit avec Kobo Plus

  • English Afrikaans Lexicon

    par Robert Goh ...
    Collections series World Languages Dictionary
    This English > Afrikaans lexicon of 8,000 entries is based on the 200+ language World Languages Dictionary CD of 2007 which was subsequently lodged in national libraries across the world. ... En savoir plus

    $8.00 CAD ou Gratuit avec Kobo Plus