Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...
  • Die man in my skildery

    by Anna Emm ...
    Series Book 1 - Gran Via
    Daar is 'n woonstel in Kaapstad met die naam Gran Via. Daar loop 'n storie dat almal wat in hierdie woonstel bly, ware liefde vind.LIEBE...Liebe Rossouw het nie tyd vir sulke ouvroustories nie. As sy haar kunsdiploma wil kry en vir eens en altyd onafhanklik van haar ryk familie wil wees, moet sy haar finale projek – 'n portretstudie – binne vyf dae inhandig. Toe haar woonstel se plafon inmekaarsak ... Read more

    $5.63 CAD or Free with Kobo Plus

  • Die man in my kantoor

    by Anna Emm ...
    Series Book 4 - Gran Via
    Daar is 'n woonstel in Kaapstad met die naam Gran Via. Daar loop 'n storie dat almal wat in hierdie woonstel bly, ware liefde vind.ANOUK...Dis 'n een-in-'n-miljoen kans – dalk haar enigste kans. En dit is waarom Anouk Barkhuizen besluit het om die bietjie erfgeld wat haar ma haar gelos het, te vat en Kaap toe te trek agter 'n internship aan. Maar nou lyk dit asof sy van haar droom om 'n skrywer ... Read more

    $5.63 CAD or Free with Kobo Plus

  • Die man in my droom

    by Anna Emm ...
    Series Book 2 - Gran Via
    Daar is 'n woonstel in Kaapstad met die naam Gran Via. Daar loop 'n storie dat almal wat in hierdie woonstel bly, ware liefde vind.MIA...Vir sewe jaar lank het Mia la Grange haar alie afgewerk om haar familie se besigheid te red, en om alles weer op te bou wat deur die vuur verwoes was. Vir sewe jaar lank was sy haar pa en haar broer, Frans, se steunpilaar. Maar toe haar prokureur-boyfriend haar ... Read more

    $5.63 CAD or Free with Kobo Plus

  • Die man in my pad

    by Anna Emm ...
    Series Book 3 - Gran Via
    Daar is 'n woonstel in Kaapstad met die naam Gran Via. Daar loop 'n storie dat almal wat in hierdie woonstel bly, ware liefde vind.CASSIDY...Die woonstel is Cassidy du Randt se laaste hoop. As die legende van Gran Via waar is, sal sy binne die volgende vier maande die liefde van haar lewe ontmoet. Dit sal beteken dat sy uiteindelik sal kan aanbeweeg met haar lewe, dat sy nie langer stuck sal wees ... Read more

    $5.63 CAD or Free with Kobo Plus

People who read these also enjoyed

  • Tinka

    by Anna Emm ...
    Series Book 1 - Klub Katastrofe
    Daar is 'n sprokie oor 'n kat wat vir sy baas geluk gebring het...Net jammer sulke dinge gebeur nie in die regte lewe nie, want die vier lede van Klub Katastrofe, 'n klub vir social misfits, kan doen met 'n bietjie geluk, veral as dit by die liefde kom. Tydens die weeklikse vergaderings speel hulle poker – 'n gevaarlike spel van luck, chance, risk … en oor die beste maak van die hand wat vir jou ... Read more

    $5.63 CAD or Free with Kobo Plus

  • Lizbe

    by Anna Emm ...
    Series Book 2 - Klub Katastrofe

  • Charlotte

    by Anna Emm ...
    Series Book 3 - Klub Katastrofe

  • Quinn

    by Anna Emm ...
    Series Book 4 - Klub Katastrofe