Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...


Die Greyson-probleem eBook Series

Showing 1 - 12 of 12 results
Skip side bar filters
  • Die Greyson-probleem volgens Amalie Verhoef

    by Anna Emm ...
    Series Book 1 - Die Greyson-probleem
    Drie-en-twintig jaar gelede het Max en Fiona drie seuntjies aangeneem en hulle grootgemaak as deel van die suksesvolle Greyson-empire. Nou is hierdie seuns onafhanklike, aantreklike, intelligente mans wat elk in eie reg 'n aanwins is vir die besigheid. Daar is net één probleem: nie een van hulle lyk asof hulle enigsins belangstel in die string gewillige meisies wat enigiets sal doen om die ... Read more

    $5.63 CAD or Free with Kobo Plus

  • Die Greyson-probleem volgens Nikita Joubert

    by Anna Emm ...
    Series Book 2 - Die Greyson-probleem
    Drie-en-twintig jaar gelede het Max en Fiona drie seuntjies aangeneem en hulle grootgemaak as deel van die suksesvolle Greyson-empire. Nou is hierdie seusn onafhanklike, aantreklike, intelligente mans wat elk in eie reg 'n aanwins is vir die besigheid. Daar is net één probleem: nie een van hulle lyk asof hulle enigsins belangstel in die string gewillige meisies wat enigiets sal doen om die ... Read more

    $5.63 CAD or Free with Kobo Plus

  • Die Greyson-probleem volgens Este Erasmus

    by Anna Emm ...
    Series Book 3 - Die Greyson-probleem
    Drie-en-twintig jaar gelede het Max en Fiona drie seuntjies aangeneem en hulle grootgemaak as deel van die suksesvolle Greyson-empire. Nou is hierdie seusn onafhanklike, aantreklike, intelligente mans wat elk in eie reg 'n aanwins is vir die besigheid. Daar is net één probleem: nie een van hulle lyk asof hulle enigsins belangstel in die string gewillige meisies wat enigiets sal doen om die ... Read more

    $5.63 CAD or Free with Kobo Plus

People who read these also enjoyed

  • Die 72-uur Guns

    by Anna Emm ...
    Series Book 6 - Die 72-uur reeks
    Dis net 72 uur. Hoe erg kan dit nou wees?Om die enigste kind uit 'n geskeide huis te wees, het sy voordele. Soos die woonstel wat Tillie Enslin se pa vir haar gekoop het nadat hy 'n nuwe kind saam met sy nuwe vrou gehad het en die skuldgevoelens hom sy tjekboek laat uithaal het. Net jammer sy het die plek nie regtig nodig nie, nie met al die housesitting jobs wat sy inkry nie. Maar toe 'n vriendin ... Read more

    $5.63 CAD or Free with Kobo Plus

  • Die 72-uur Plan

    by Anna Emm ...
    Series Book 7 - Die 72-uur reeks
    Dis net 72 uur. Hoe erg kan dit nou wees?Toe Cassandra Harmse se abusive ex weer voor haar deur opdaag, weet sy sy het 'n probleem. Nie net is hy bereid om alles in sy vermoë te doen om haar terug te wen nie, maar hy het ook haar familie se ondersteuning. Nie een van hulle weet wat hy aan haar gedoen het nie. Niemand weet van daardie dag in die coffee shop toe die aantreklike barista tot haar ... Read more

    $5.63 CAD or Free with Kobo Plus

  • Die 72-uur Storm

    by Anna Emm ...
    Series Book 5 - Die 72-uur reeks
    Dis net 72 uur. Hoe erg kan dit nou wees?As enigste kind uit 'n gesiene gesin, het Lana Uys nog nooit 'n tekort aan geleenthede of finansies gehad nie.. Deur haar pa se konneksies het die land se voorste uitgewers haar raakgesien en gou besef dat sy 'n unieke talent het om storielyne reg te trek. Veral moordstories... Maar maak nie saak hoe netjies 'n mens jou lewe colour code nie, soms gebeur ... Read more

    $5.63 CAD or Free with Kobo Plus

  • Die 72-uur Leuen

    by Anna Emm ...
    Series Book 4 - Die 72-uur reeks
    Dis net 72 uur. Hoe erg kan dit nou wees?Vier jaar gelede het Chani Mouton se lewe ontspoor. Die lugredery se belofte dat sy die wêreld sou sien, was 'n uitkomkans, 'n manier om weg te kom uit die Kaap. Maar nou sit sy vas in 'n siklus van binnelandse vlugte, soms tot vier keer per dag. Dis ondraaglik, maar ten minste is dit veilig.Een aand is daar 'n mix-up met die bookings, en Chani bevind ... Read more

    $5.63 CAD or Free with Kobo Plus

  • Die 72-uur Vonnis

    by Anna Emm ...
    Series Book 3 - Die 72-uur reeks
    Dis net 72 uur. Hoe erg kan dit nou wees?Die lewe het vir Simon van der Westhuizen al 'n paar curve balls gegooi. Dit het hom geleer om aan te pas en om hard te werk, en om nooit beheer oor sy hart vir iemand anders te gee nie. Hy is tevrede met sy lewe en, anders as sy twee broers, is hy nie van plan om homself ooit aan 'n vroumens te verbind nie.Maar dan gooi die lewe nóg 'n onverwagse curve ... Read more

    $5.63 CAD or Free with Kobo Plus

  • Die 72-uur Troue

    by Anna Emm ...
    Series Book 2 - Die 72-uur reeks
    Dis net 72 uur. Hoe erg kan dit nou wees?Missy van der Westhuizen was nog altyd gewoond daaraan om te kry wat sy wil hê. Dis waarom sy daardie aand in 'n oomblik van dapperheid haar hart onbloot het en haarself op 'n skinkbord aangebied het vir die enigste man wat sy nog ooit wou gehad het. Die probleem is, hy het haar reject. En vier jaar later brand die sting van daardie vernedering nog steeds.. ... Read more

    $5.63 CAD or Free with Kobo Plus

  • Die 72-uur Missie

    by Anna Emm ...
    Series Book 1 - Die 72-uur reeks
    Baie kan gebeur in net 72 uur...Elliot weet nie wat dit was wat hom die horlosie in die tweedehandse winkel laat koop het nie. Die ding is oud en verwaarloos, en hou lankal nie meer tyd nie. Maar toe hy daardie oggend by PBS Press se kantore in die hysbak klim, begin die horlosie se wysers aanskuif. Amper asof dit, nes hy, die volgende 72 uur sekonde vir sekonde begin aftel...Die afgelope sestien ... Read more

    $5.63 CAD or Free with Kobo Plus

  • My broer se vrou se lyk

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 29 - Hink
    Alexander Hinkel en Janke Lofstat glip weg uit die stad vir 'n paar dae se ontspan in die klein kusdorpie Marikwabaai. Met hulle aankoms, lyk dit asof iemand in 'n motor hulle dophou. Twee aande later duik dieselfde motor weer op voor die gastehuis waar hulle tuisgaan, en toe Hinkel ondersoek instel, kom hy af op 'n liggaam in die kattebak. Die naaste wat Marikwabaai aan 'n ondersoekspan kom, is ... Read more

    $1.40 CAD or Free with Kobo Plus

  • Een vir die boeke

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 30 - Hink
    Wanneer hulle planne om voor die magistraat te gaan trou vir die soveelste keer in die wiele gery word – dié keer deur 'n onverwagse moord – word Hinkel en Janke in 'n stryd teen tyd gedompel. Hulle het net 'n paar uur om die saak op te los as hulle nog hulle afspraak by die magistraat voor toemaaktyd wil haal. Dit blyk egter gou dat dié saak veel ingewikkelder is as wat hulle eers gedink het, en ... Read more

    $1.40 CAD or Free with Kobo Plus