Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...


Die Buys-tweeling eBook Series

Showing 1 - 6 of 6 results
Skip side bar filters
  • Die seerower se skat

    by Anna Emm ...
    Series Book 2 - Die Buys-tweeling
    Geskik vir 9-14 jariges.Wanneer Klara Buys 'n verweerde ou skatkaart ontdek, lees sy en Ben 'n bietjie op oor die seerowers wat jare gelede hulle skatte in Kruinendal se grond kom begrawe het. Die tweeling besluit om die skat te gaan soek, en beland in nog 'n spannende avontuur... ... Read more

    $4.22 CAD or Free with Kobo Plus

  • 'n Spook in die skool

    by Anna Emm ...
    Series Book 1 - Die Buys-tweeling
    Geskik vir 9-14 jariges.Ontmoet vir Ben en Klara Buys. Hulle is in Graad 7 in Laerskool Kruinenberg, maar in hulle vrye tyd is hulle privaatspeurders! Wanneer daar gerugte van 'n spook in die skool se gange die rondte begin doen, besluit Ben en Klara om ondersoek in te stel... ... Read more

    $4.22 CAD or Free with Kobo Plus

  • Die gesteelde diamante

    by Anna Emm ...
    Series Book 3 - Die Buys-tweeling
    Geskik vir 9-14 jariges.Miljoene rande se diamante word uit Kruinendal se bank gesteel, en die polisie roep die Buys-tweeling se hulp in om die raaisel op te los. Die hoofverdagte is 'n onderwyser by Laerskool Kruinendal, en Ben en Klara moet 'n fyn ogie oor hom hou... ... Read more

    $4.22 CAD or Free with Kobo Plus

People who read these also enjoyed

  • Die slang in die gras

    by Anna Emm ...
    Series Book 3 - Alexie Mol
    Geskik vir 9-14 jariges.Ontmoet vir Alexie Mol. Sy is nie soos ander kinders nie. Haar pa is 'n uitvinder en haar ma is 'n kunstenaar, wat beteken dat dinge in hulle huis maar meestal 'n bietjie … weird raak.Dis vakansie, en Alexie moet 'n slypskool vir jong joernaliste bywoon – sónder haar beste vriend, Kareltjie! En dan vra twee vreemde mans dat haar pa vir hulle 'n eienaardige beeld maak. Iets ... Read more

    $4.22 CAD or Free with Kobo Plus

  • Die verdwyning van Meneer Malan

    by Anna Emm ...
    Series Book 2 - Alexie Mol
    Geskik vir 9-14 jariges.Ontmoet vir Alexie Mol. Sy is nie soos ander kinders nie. Haar pa is 'n uitvinder en haar ma is 'n kunstenaar, wat beteken dat dinge in hulle huis maar meestal 'n bietjie … weird raak.Alexie is baie trots daarop dat sy gekies is as die redaktrise van die skoolkoerant, want dit is haar droom om eendag 'n beroemde joernalis te word. Wanneer sy werk aan 'n storie oor die nuwe ... Read more

    $4.22 CAD or Free with Kobo Plus

  • 'n Spook in die biblioteek

    by Anna Emm ...
    Series Book 1 - Alexie Mol
    Geskik vir 9-14 jariges.Ontmoet vir Alexie Mol. Sy is nie soos ander kinders nie. Haar pa is 'n uitvinder en haar ma is 'n kunstenaar, wat beteken dat dinge in hulle huis maar meestal 'n bietjie … weird raak.Alexie droom daarvan om eendag 'n beroemde joernalis te word, maar vir nou is sy 'n verslaggewer vir die skoolkoerant. Wanneer sy gevra word om 'n storie te doen oor Meneer Binneman se ... Read more

    $4.22 CAD or Free with Kobo Plus