Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...
  • Stink sokkies

    by Jaco Jacobs ...
    Illustrated by Patrick Latimer ...
    Ben het ’n probleem. ’n Stink probleem.Hy het net een paar sokkies vir die skoolkamp ingepak … en dit ruik kort voor lank aaklig!Van die kinders op die kamp begin hom terg.Gelukkig het sy beste maat ’n briljante plan … ... Read more

    $6.99 CAD

  • Net nie 'n hond nie

    by Jaco Jacobs ...
    Illustrated by Patrick Latimer ...
    Wim se verjaardag is om die draai … en hy weet presies wat hy wil hê! ’n Hond! Maar ongelukkig het sy ma en pa ander planne. Hulle reken ’n hond raas te veel, hulle mors te veel en hulle is te veel werk. So, wat gaan Wim vir sy verjaardag vra? ’n Elektriese kitaar? ’n Troetel-luislang? ’n Motorfiets? Of het hy dalk ’n ander slim plan om sy ma en pa van plan te laat verander …?Wim se ... Read more

    $7.99 CAD

  • Oupa Zombie

    by Jaco Jacobs ...
    Alex se oupa het grys hare, dra valstande en kyk graag na reis-programme op TV. Maar op ’n dag raak hy skielik mal oor … BREIIINNNSSS! Dit is duidelik dat Oupa besig is om in ’n zombie te verander. As Alex hom van dr. Zuurman en die zombiepolisie wil red, gaan hy ’n paar briljante planne, goeie vriende en hope broccoli nodig hê. En miskien kan hulle op die koop toe ook hulle droom bewaarheid om ... Read more

    $9.99 CAD

  • 13 Spookstories

    by Jaco Jacobs ...
    Glo jy in spoke? Is daar regtig allerlei bangmaakgoed wat in die nag rondloop? Maak dig toe die gordyne, klim in jou bed, trek die duvet styf om jou skouers ... en laat die 13 stories in hierdie boek jou koue rillings gee! ... Read more

    $10.99 CAD

  • CAPS Perfek

    CAPS

    by Jaco Jacobs ...
    Blonde hare Helderblou o 'n Skitterwit glimlag Natasja is perfek. Dit besef Jak die oomblik toe sy by die klas se deur instap. Maar hy is net 'n doodgewone ou. Hoe kan hy die mooiste meisie in die skool se aandag trek? Julia, sy beste vriendin, het 'n plan Agterin die KABV-goedgekeurde skooluitgawe van hierdie gewilde boek verskyn opsommings, opwindende, uitdagende pre- en postlees-aktiwiteite en ... Read more

    $8.99 CAD

  • Suurlemoen!

    by Jaco Jacobs ...
    Daar is n paar basiese reels wanneer jy jou eerste band begin a 1. Besluit vooraf watter soort musiek julle wil maak. 2. Neem jou tyd om lede vir jou band te kies. 3. Moenie op iemand in jou eie band verlief raak nie. Ons het al die reAls oortree a ... Read more

    $11.99 CAD

  • Kas Vol Monsters 6: Kinderspeletjies

    by Jaco Jacobs ...
    Series series Kas Vol Monsters
    Is jy dapper genoeg om in die kas te loer? Die kas in Denver se kamer is die geheime ingang na 'n kasteel vol monsters. Al die monsters is op pad na 'n musiekkonsert. Denver en Meyer bied aan om 'n aand lank baba-oppassers vir 'n oulike monsterbaba te wees. Hulle moet met hom speel, hom kosgee en hom in die bed sit. Hoe moeilik kan dit nou eintlik wees ...? ... Read more

    $7.99 CAD

  • Waldo en die Weerwolf met die Rooi Tekkies

    by Jaco Jacobs ...
    Wat sluip daar in die maanlig rond?Waldo en Connie bly in dieselfde woonstelblok – en hulle krap behoorlik kop. Oral in hulle buurt verskyn plakkate en pamflette oor vermiste troeteldiere. En boonop is daar iets vreemds met Waldo aan die gang … hy sien helder oordag dinge wat nie bestaan nie! ’n Nat, slymerige bol hare lei Waldo en Connie op die spoor van ’n onvergeetlike (en gevaarlike) avontuur ... Read more

    $5.99 CAD

  • Perfek

    by Jaco Jacobs ...
    Blonde hare ... Helderblou oe ... 'n Skitterwit glimlag ... Natasja is perfek. Dit besef Jak die oomblik toe sy by die klas se deur instap. Maar hy is net 'n doodgewone ou. Hoe kan hy die mooiste meisie in die skool se aandag trek? Julia, sy beste vriendin, het 'n plan ... ... Read more

    $9.99 CAD

  • Ek Wil Nou Nie Snaaks Wees Nie

    en ander skaterlag rympies

    by Jaco Jacobs ...
    Wat sal gebeur as jy die skoolhoof kielie?Kan jy die alfabet van A tot Z burp?Kruip daar ’n wurm in hierdie boek weg?Waarom is dit ’n slegte idee om jou toonnaels te kou?Wat is die moeilikste vraag op aarde? Die antwoorde op al hierdie vrae is in hierdie SKREEUSNAAKSE rympieboek uit die pen van Jaco Jacobs! Meer as 60 rympies wat gewaarborg is om jou lagspiere hope oefening te gee. Briljant vir ... Read more

    $9.99 CAD

  • Bertie Blikbrein

    by Jaco Jacobs ...
    Nico se pa is 'n uitvinder. Hy het al baie vreemde dinge ontwerp... Haarjel wat van kleur verander. 'n Stoel wat jou kielie as jy aan die slaap raak. Selfs sandale wat jou toonnaels knip! Maar sy nuutste uitvinding is die heel beste... ... Read more

    $7.99 CAD

  • My ouma is 'n rock-ster

    by Jaco Jacobs ...
    Rikus se ouma is die hoofsanger van die gewilde rockgroep, OUMA! Sy is op die voorblaaie van koerante en tydskrifte, en gaan na partytjies toe saam met die staatspresident. Sy het selfs haar hare grasgroen gekleur en 'n rooi sportmotor aangeskaf! Dit is egter nie aldag maklik om die beroemdste ouma in die land te he nie, soos wat Rikus uitvind toe 'n skurk probeer om sy ouma te ontvoer... ... Read more

    $8.99 CAD