Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

Reference & Language eBooks

If you like Reference & Language eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 24 of 64 Results
Skip side bar filters
  • Ridders van die grondpad

    'n Gids vir avontuur-motorfietse

    Nuwe horisonne wink om elke draai wanneer die gewilde misdaadskrywer Deon Meyer en die fotograaf Adriaan Oosthuizen die land se mooiste grondpaaie begin verken. Hulle vertel van die interessante karakters langs die pad en die uitdagings wat hulle moes trotseer in hul soeke na avontuur en asemrowende landskapstonele. Hul gunstelingroetes strek oor feitlik die hele Suid-Afrika en is gerig op sowel ... Read more

    $18.99 CAD

  • Hoerkind

    Die memoires van ’n randeier

    Die joernalis en skrywer Herman Lategan word vroeg reeds ʼn hoerkind genoem. Hy is buite die eg gebore. As kind word hy brandarm groot; daar is ʼn skaarste aan kos. Op ses gaan hy vir ʼn jaar kinderhuis toe.Om soos ʼn weggooikind te voel spook dekades lank by hom. Albei sy ouers word alkoholiste. Sy stiefpa skiet op hom. Op 13 beland hy in die kloue van ʼn pedofiel. In sy tienerjare bevriend hy ... Read more

    $16.99 CAD

  • Kaalkop 3

    by Nataniël ...
    Die derde bundel uit die beroemde verhoogkunstenaar Nataniël se gewilde rubriek in SARIE – na meer as 10 jaar, steeds een van die gewildste rubrieke in ’n Suid-Afrikaanse tydskrif. (Baie lesers erken dat dit die eerste bladsy is waarnatoe hulle blaai in SARIE!) In hierdie rubrieke deel Nataniël sy insigte met humor en eerlikheid en styl, en ’n aangrypende waardering vir die eenvoudige dinge wat ... Read more

    $16.99 CAD

  • Johan Stemmet se musiektrivia

    by Johan Stemmet ...
    Johan Stemmet is al vir dekades sinoniem met musiekvermaak en hierdie trivia stel beslis nie teleur nie. Of jy nou ’n aanhanger is van Laurika Rauch, Mathys Roets, Gé Korsten, Queen, Abba of the Awakening - kom skerp jou musiekkennis op! Daar is iets vir elkeen met plaaslike en internasionale musiek oor die jare na almal se smaak. Het jy geweet: Eve Boswell sing in 1953 die Engelse weergawe van ... Read more

    $10.99 CAD

  • Sêgoed met slaankrag

    3 000+ van die slimste, snaaksste en soms onnoselste Suid-Afrikaanse aanhalings

    Profetiese woorde, bekkighede en raakvat-sêgoed wat die toets van die tyd deurstaan het - alles deur Suid-Afrikaners - is saamgevat in dié boek. Temas soos die Afrikaner, man en vrou, lewenswyshede, politiek, sterwenswoorde en spyt-kom-te-laat woorde word gedek. Die boek bied 'n blik op Suid-Afrika se hede en verlede met aanhalings wat saakmaak deur bekende en gewone landsburgers. ... Read more

    $16.99 CAD

  • Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom

    The second edition of Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom is completely revised with roughly 3000 new entries. Two thirds of these represent origins from mainly old Dutch sources. While many expressions and proverbs are obsolete, they are still found in texts. Meanings of these expressions and proverbs would be unavailable to readers who do not have access to older dictionaries. However, ... Read more

    $20.99 CAD

  • GETALLE WAT GENEES GREGORI GRABOVOI AMPTELIKE METODE

    Verbeter jouself in alle aspekte van jou lewe en trek alles aan wat jy wil hê, waag en soek geluk en vervulling.

    by Edwin Pinto ...
    Getalle wat Gregori Grabovoi se amptelike metode geneesDit is die mees volledige amptelike en opgedateerde metode vir Grabovoi-reekse of nommersom gesondheid te verbeter en te herstel, plus wat jy wil hêbeide finansieel en emosioneel, leef 'n voller lewe deur konsentrasiein spesifieke getalle.......jy kan kry wat jy wil hê."Wanneer mense geestelik rye getalle uitspreek, skep hulle ook 'n ... Read more

    $14.12 CAD or Free with Kobo Plus

  • Kopieskryf

    handboek

    Edited by Digital Wold ...
    Kopieskryf is 'n werk oor hierdie gedagteprikkelende onderwerp. Ontdek die Mental Triggers hier in hierdie e-boek, met praktiese voorbeelde, en die aanbod van meer as 10 uiters nuttige bonusse, modelle soos: AIDA, die Pareto Formule, onder meer belangrike onderwerpe. Dit is die bedboek vir enigiemand wat hul kommunikasie moet produseer om dosyne, honderde, duisende kliënte te bring. Leer hier in ... Read more

    $20.99 CAD or Free with Kobo Plus

  • Die Afrikaanse skryfgids

    by Leti Kleyn ...
    Wil jy skryf? Het jy kundige en ervare skrywers se hulp nodig om jou ideaal te verwesenlik? Die Afrikaanse Skryfgids, ’n hulpmiddel vir voornemende (en reeds gepubliseerde) skrywers, kan die wonderwêreld van woorde vir jou open. Hierdie omvattende gids - die eerste in sy soort in Afrikaans - is gemik op almal wat meer van die skryfkuns, skryftegnieke en die Suid-Afrikaanse uitgewersbedryf wil weet ... Read more

    $14.99 CAD

  • Die Nuwe Afrikaanse Makrogids

    by Isabel Uys ...
    Hierdie boek, Die Nuwe Afrikaanse Gids, is in 2020 nagesien en baie uitgebrei. Ouers, leerders, studente onderwysers, skrywers, almal ‒ hierdie is die boek waarvoor julle gewag het! Dis is nie 'n gewone taalgids nie. Dis ook 'n naslaanwerk met lang lyste inligting wat dikwels benodig word, taalreëls en baie nuttige algemene kennis. Die meeste taalinligting wat na gesoek word, is in hierdie ... Read more

    $13.99 CAD or Free with Kobo Plus

  • Spreuke van C.J. Langenhoven

    C.J. Langenhoven, ook bekend as “Sagmoedige Neelsie”, was een van Suid-Afrika se grootste denkers, digters en skrywers. Hy was ook kampvegter vir Afrikaans. Kom geniet sy wyshede en spitsvondighede, die beste van sy spreuke byeengebring deur J.A. Scannell in vyf afdelings: “Liefde en vriendskap, “Vlyt en loon”, “Waardes en waagmoed”, “Wysheid en kennis” en “Leierskap”. ... Read more

    $11.99 CAD

  • Afrikaans Swadesh Nouns

    Series series Afrikaans by Bluebell
    Are you learning Afrikaans? Are you a parent looking for a starter book to read with your child? Are you a teacher looking for a book to use with beginner students? Here are 50 illustrated Swadesh nouns with callout vocabulary bubbles that make it easy to visualise and remember both the word and what it means. Learning Afrikaans has never been easier. ... Read more

    $1.98 CAD

  • Outeurskap

    by Owen Jones ...
    OuteurskapPubliseer self jou boekHierdie boek is vir al die outeurs wat vreeslik daarteen opsien om hulle boeke te publiseer, of dit nou in gedrukte of elektroniese formaat of albei is. Ek het oor ‘n honderd boeke gepubliseer by al die groot drukkers en verspreiders, so vir my was dit ‘n verrassing toe dit onlangs onder my aandag gekom het dat daar sommige uitstekende skrywers is wat skrikkerig om ... Read more

    $6.99 CAD

  • Senior tweetalige skoolwoordeboek/Senior bilingual school dictionary

    Die Senior tweetalige skoolwoordeboek (gr. 10–12) bevat 50 000+ trefwoorde. Die uitleg en sorgvuldige taalleiding steun suksesvolle vertaling en kommunikasie in albei tale. The Senior bilingual school dictionary (Gr. 10–12) offers 50 000+ headwords. The layout and language guidance support successful translation and communication in both languages. ... Read more

    $12.99 CAD

  • Opstokers, fopdossers en tweegatjakkalse

    Stories oor woorde, mense en aanhou beweeg en geraas maak

    Herman Lategan se verhouding met Afrikaans is soos ’n huwelik: stormagtig, uitbundig, wild, liefdevol. Hierdie versameling stories en besinnings uit die immergewilde skrywer se “Woorde wat wip”-rubriek wat tweeweekliks in Rapport verskyn, sal lesers met selfs die stroefste hallelujagesigte opkikker. In hierdie boek kry jy insae in hoe stories rondom woorde gevorm word. Herman kies telkens ’n woord ... Read more

    $13.99 CAD

  • TANDI'S MAGICAL MUSIC JOURNEY IN SOWETO

    by Evelyn Samuel ...
    Hierdie roerende storie speel af in die krotbuurte van Soweto gedurende die Apartheidsera. Dit word vertel deur Thandi, 'n veerkragtige 12-jarige meisie. Deur haar jong maar skerp perspektief ontbloot die storie die verskriklike politieke, sosiale en ekonomiese realiteite waarmee swart Suid-Afrikaanse jeug te kampe het. Thandi ontbloot 'n lewe gevul met vrees, armoede, gebrek aan hulpbronne en die ... Read more

    $4.99 CAD

  • My First Afrikaans Alphabets Picture Book with English Translations

    Bilingual Early Learning & Easy Teaching Afrikaans Books for Kids

    by Earleen S. ...
    Series Book 1 - Teach & Learn Basic Afrikaans words for Children
    Want to Introduce Your Kids to the Basics of Afrikaans Alphabets? Curious about How Afrikaans Sounds? Enhance your reading experience with our complimentary audio recordings. Follow the link provided inside the book to not just read, but also listen and immerse yourself in Afrikaans pronunciation. Experience the joy of learning Afrikaans through our vibrant picture book! ️ Highlights Inside the ... Read more

    $3.99 CAD or Free with Kobo Plus

  • Holografiese Heelal: 'n Inleiding

    Lees hierdie boek met die bedoeling om die diepte van wat verduidelik word, te verstaan. Moenie dit net as 'leesstof' beskou nie. In plaas daarvan om net die boek te lees om van die Holografiese Heelal te weet, hou aan na wat die skrywer gesê het totdat jy ervaar en verstaan wat gesê word oor die Holografiese Heelal. Om 'n oop, duidelike gedagte te hou (terwyl u dit visualiseer) sal u help om te ... Read more

    $13.99 CAD

  • Bybel vir Beginners

    by Brian Gugas ...
    Regdeur die jare het mense na die Bybel gedraai vir leiding en hoop. Die Bybelstudie boek dien as ‘n padkaart vir die beginner om waardeuring te ontwikkel vir die Bybel en dit deel te maak van hulle daaglikse lewe. Al 66 Boeke van die Bybel word in detail gedek, insluitend:• Skrywer van elke boek en die tyd waarin dit geskryf is.• Sleutel temas van elke boek• Opsomming van die boodskap in elke ... Read more

    $3.99 CAD

  • ‘n Kruik vol Jasmyn

    by Jansie ...
    Kom…Kom en dwaal saam op die kronkel- en plaveiselpaadjies van die Amasone oerwoud en Kovsie kampus. Kom ontmoet en maak vriende met Braambos die krimpvarkie en Olga, die vrou in 'n strykkamer in Siberië. Kom ontdek wonder in gety-poele en 'n slaggat en flaminke en winter seisoene. Kom onthou dat daar mooi was in die pandemie en daardie stadige tyd van Kovird ninetien. Kom reis na Jerusalem en ... Read more

    $9.99 CAD or Free with Kobo Plus

  • Die ooggetuie

    by Wilna Roux ...
    n Pakkende hofdrama wat afspeel in die Boland. Julia is die kamerprokureur in Izak Marais se regspraktyk op Worcester. Wanneer hy die oggend voor ’n groot hofsaak ineenstort, moet Julia dringend sake beredder – ten spyte van die feit dat sy gesweer het sy sit haar voete nooit weer in ’n landdroshof nie. ... Read more

    $15.99 CAD

  • English Afrikaans Lexicon

    by Robert Goh ...
    Series series World Languages Dictionary
    This English > Afrikaans lexicon of 8,000 entries is based on the 200+ language World Languages Dictionary CD of 2007 which was subsequently lodged in national libraries across the world. ... Read more

    $8.00 CAD or Free with Kobo Plus

  • In die woorde van Suid-Afrikaanse sporthelde

    Ek her gisteraand ’n verskriklike nagmerrie gehad. Ek het in koue sweet wakker geword en gebewe. Ek het gedroom ek moet my eie boulwerk trotseer.' Neil Adcock, Suid-Afrikaanse snelbouler, ann sy kaptein Jackie McGlew. 'Oom, het jy geweet ek het een groot probleem in die lewe gehad? Ek was nooit ’n kind nie. Ek het nooit die voorreg gehad om ’n kind te wees nie. Weet jy hoe lekker dit is om net ... Read more

    $6.99 CAD

  • Fiela se kind, die drama (skooluitgawe) vir Graad 12 EAT

    Skooluitgawe

    Die driejarige seuntjie van Elias en Barta van Rooyen raak spoorloos weg in die Knysnabos. In die Lange Kloof, anderkant die berg, ontferm Fiela Komoetie haar oor ‘n “weggooilam” wat een nag voor haar deur kom huil. Die een kind is Lukas, die ander Benjamin. Is dit dieselfde kind? Dié raaisel word nege jaar later oopgekrap deur twee sensusmanne wat die wit kind met die blou oë by ‘n bruin gesin in ... Read more

    $11.99 CAD