Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

Reference eBooks

If you like Reference eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 9 of 9 Results
Skip side bar filters
  • Hartebreker

    Christiaan Barnard en die eerste hartoorplanning

    by James Styan ...
    Vir die vroue wat hy met sy rolprentsterglimlag betower het, was Chris Barnard 'n hartebreker. Vir sy pasiënte 'n harteheler.Dié nuwe biografie oor Suid-Afrika se beroemdste hartsjirurg vertel nie net van Barnard se kinderjare in Beaufort-Wes, sy prominente huwelike (en egskeidings) en flambojante lewe nie. James Styan ondersoek ook die impak van die historiese eerste hartoorplanting op Barnard se ... Read more

    $11.99 CAD or Free with Kobo Plus

  • Oorleef Skisofrenie

    Richard Carlson Jr. was gediagnoseer met paranoïese skisofrenie toe hy een – en – twintig jaar oud was. Sy siekte het begin toe hy in vroeë adolessensie was. Moderne psigiatrie het Richard oor ‘n dekade misluk. Toe, na ‘n insident met die polisie het hy regtig verstaan dat sy diagnose werklik is, en het uiteindelik die lang proses om te herstel begin. Meer as tien jaar later het sy lewe geweldig ... Read more

    $2.99 CAD

  • Die stille epidemie

    My Lewensreis na 'n Gesonde Skildklier

    In 2005 het Huisgenoot/YOU ’n artikel geplaas waarin Mariëtte Chippindall vertel het van die pad wat sy gestap het van ’n depressiewe, oorgewig vrou met ’n ongediagnoseerde skildklierprobleem na ‘n Mevrou Suid-Afrika 2005-finalis. Die lesers se reaksie was oorweldigend: meer as 6 000 mense het Mariëtte geskakel binne die eerste drie weke nadat die artikel gepubliseer is. Dit was letterlik die ... Read more

    $8.39 CAD

  • Die Legkaart

    Deel 1 - My Pa se Genesing van Kanker

    by Lijlanie . ...
    Die Legkaart is 'n verhaal van die skrywer se persoonlike belewenis van hoop, geestelike stryd en brandende liefde as dogter, ousus en intersessor. Dit vertel van die geweldige aanslae op haar pa se lewe, terwyl pa en dogter deur duisende kilometers van mekaar geskei is. Deel 1 is die eerste boek in 'n trilogie en speel af in 2019. Die aanslae op haar pa se lewe begin op 12 April. Hierna word die ... Read more

    $5.39 CAD

  • 'n Handvol verlies

    by Ina Vorster ...
    Kanker kies sy slagoffers ongeag aansien of kennis. Selfs my mediese agtergrond kon my dit nie laat vryspring nie.Ek het almal aangeraai om gereeld vir ʼn jaarlikse mammogram te gaan; daadwerklik 'n voorbeeld gestel en getrou vir my eie gegaan. Tog is my borskanker aanvanklik gemis en was reeds in ʼn gevorderde stadium toe die diagnose uiteindelik gemaak is. Ek was agt-en-veertig, ʼn voltydse ... Read more

    $16.99 CAD or Free with Kobo Plus

  • Die bleek man op my hakke

    My lewe met skisofrenie

    Niemand hoor die stemme wat so duidelik in haar kop praat nie. Niemand weet dat sy nie kan bad nie omdat haar bad voortdurend vol bloed is ... dat sy tientalle obsessiewe kompulsies het wat haar byna te bang maak om asem te haal. Niemand weet van Harriet Christou se lewe met skisofrenie nie. Harriet vertel 'n sonderlinge verhaal, en sy doen dit onverskrokke en openhartig. Sy vertel van die ... Read more

    $16.99 CAD

  • Die Hof Verdaag

    Vir meeste gewone mense is die regswêreld totaal vreemd en intimiderend. Vir baie selfs vreesaanjaend.Hierdie boek is soos 'n warrelwind wat 'n kostelike vrag van humorvolle anekdotes van hofsake en hofverrigtinge, lagwekkende grepies uit die verlede asook uit ander lande se regspraktyke, onmoontlike uitsprake en allersnaakste stories vir die leser bring. Die boek bewys dat die regbank en die ... Read more

    $7.49 CAD

  • Bewys van die hemel

    ’n Neurochirurg se reis na die hiernamaals

    Die vooraanstaande neurochirurg dr Eben Alexander het homself altyd as ’n man van die wetenskap beskou. Sy vaste geloof in geneeskunde wat op bewyse berus, het hom ’n loopbaan by van die top-institusies in die wêreld besorg. Maar dit sou heeltemal verander. Een oggend in 2008 raak hy in ’n koma nadat hy ’n seldsame bakteriese breinvliesontsteking opgedoen het. Breinskanderings wys massiewe ... Read more

    $13.19 CAD

  • Van Paradegrond tot Pastorie

    by Carl Davis ...
    Hierdie boek neem jou op 'n lewenspad, besaai met allerhande uitdagings, geloofstories en 'n glimlag met 'n traan vermeng. Daar is skreeusnaakse tye in die Weermag, die ernstige oomblikke - en wie sê dat 'n mens nie in die kerk mag lag nie? Al hierdie emosies kom by jou op soos jy deur die boek meegseleur word. Hierdie boek gaan oor menswees. Hoe dan anders sal 'n mens van die paradegrond na die ... Read more

    $13.99 CAD or Free with Kobo Plus