Skip to main content

Carrito de compra

¡Obtienes el tratamiento VIP!

Artículos no disponibles para compra.
Por favor revisa tu carrito. Puedes eliminar los artículos no disponibles ahora o los eliminaremos nosotros automáticamente al momento de pagar.
artículosartículo
artículosartículo

Recomendado para ti

Loading...
  • Snydokter

    'n Bekende chirurg verdwyn soos 'n groot speld nadat 'n operasie op 'n bekende aktrise skeefgeloop het ... Van Nierop se vier en twintigste roman is die produk van Lapa en Etiket se Hoofkarakterwedstryd. ... Leer más

    $13.99 USD

  • Vuurvreter

    As 'n Duitse wesie kom Gretl na die Tweede Wereldoorlog Suid-Afrika toe. Vir haar oorlewing, het Jakob Kowalski besluit. Maar net Jakob ken haar groot geheim, kan dalk die vuur in haar drome verstaan. En help heelmaak. ... Leer más

    $13.99 USD

  • Toy Boy

    The first flashes of a Jo’burg thunderstorm illuminate 26-year-old Tristan Hansen’s spectacular Maboneng loft and the riches it contains: gifts from his many clients, tokens of their appreciation. For Tristan is an angel of pleasure, an exclusive escort to Johannesburg’s rich and powerful women, and he is one of a kind.As to how the enigmatic Tristan was trained in the art of lovemaking his ... Leer más

    $9.99 USD

  • Die volmaakte moord

    Moord aan boord van die Leonardo. Forensiese patoloog Madelein Blignaut het al te veel dood in haar loopbaan gesien. Ná nog ’n ontstellende hofsaak besluit sy om ontvlugting te gaan soek op die Leonardo, ’n luukse passasierskip wat deur die verre ooste vaar. Daar ontmoet sy ’n groep fassinerende Suid-Afrikaners: Die bekroonde pianis Tibor Lindeque wat kort-kort bekommerd vir haar kyk en ’n ... Leer más

    $11.99 USD

  • Moord op Lake Panic

    ’n Handvol sjefs by ’n meesterklas in die boendoes. ’n Vrou se lyk in die meer. ’n Privaat speurder wat moet vra: Wie het sy mes in vir wie?Lake Panic is die perfekte plek vir ’n verfyningskursus vir ses beroemde sjefs. Só beroemd dat hulle beskerming benodig. ’n Taak vir Beer Henning – privaat speurder, vryskuttatoeëerder, ’n man met ’n verlede. Beer het sy hande vol met:•Sophia da Silva, ’n eks ... Leer más

    $11.99 USD

  • Insomnia

    Louise gaan soek hulp teen insomnia by die Jerigo Slaapkliniek in die mistige klowe van die Pelgrimsrus-omgewing. En sy gaan soek na haar verloofde wat ook hier is vir hulp, maar vir 'n ruk niks van hom laat hoor het nie. Of is hy nie hier nie? ... Leer más

    $13.99 USD

  • Droomjagter

    Gaan hulle mekaar vind of vernietig? Lucas Jordaan sluit sy bosveldlodge naby Hoedspruit nadat sy meisie onder raaiselagtige omstandighede verdwyn. Dan stop joernalis Renske du Toit voor Jagtersrus se hekke, gestuur deur ’n reistydskrif om oor die lodge te skryf. Die aantrekking tussen hulle is dadelik tasbaar, al probeer albei dit ontken. Maar wanneer Renske begin stories hoor van die duiwel-in ... Leer más

    $12.99 USD

  • Moord op Lake Panic

    'n Handvol sjefs by 'n meesterklas in die boendoes. 'n Vrou se lyk in die meer. 'n Privaat speurder wat moet vra: Wie het sy mes in vir wie?Lake Panic is die perfekte plek vir 'n verfyningskursus vir ses beroemde sjefs. So beroemd dat hulle beskerming benodig. 'n Taak vir Beer Henning privaat speurder, vryskuttatoeerder, 'n man met 'n verlede. Beer het sy hande vol met:*;Sophia da Silva, 'n eks ... Leer más

    $14.99 USD

  • Stralerjakkers

    “Die wêreld is hul speelplek, geld hul vernaamste vriend, maar iewers tussen swier en rykdom lê die luukse van die onontdekte.” Stralerjakkers was tussen 1996 en 2001 ’n radioverhaal-fenomeen wat daagliks ’n halfmiljoen mense vasgevang gehou het, en ’n magdom navrae het Leon van Nierop laat besluit om dit tot roman te verwerk. Rykmanseun Tiaan Reyneke, pas vrygelaat ná twee onskuldige jaar agter ... Leer más

    $14.99 USD

  • Het van Verlangekraal

    Het Heiberg. Die weggooikind van Verlangekraal. Sy het dit gewaag om in opstand te kom teen ’n rigiede skoolsisteem wat geen rebelsheid of individualiteit sou duld nie. Hierdie geliefde en diep menslike verhaal wys vir die eerste keer wie in haar lewe saak gemaak het en wat in haar gedagtes omgegaan het. Dit vertel bowenal hoe sy oorleef het. ... Leer más

    $14.99 USD

  • Duiwelsroos

    Op die spogroosplaas Roosbaron in die Laeveld ontmoet privaatspeurder Beer Henning die eksentrieke eienares, Mathilda van Eck, wie se sewentienjarige seun Marnus presies ’n jaar gelede in verdagte omstandighede dood is. Beer vermoed Marnus is vermoor, en dat die motief - en moordenaar! - reg onder sy neus is. ... Leer más

    $14.99 USD

  • Plesierengel

    Elke plesier het sy prys . . . Tristan Hansen word die engel van plesier genoem – ’n man wat R15 000 per nag vra en soveel genot verskaf aan die land se mees invloedryke en wêreldwyse vroue dat hulle terugkom vir meer. Maar wanneer een van sy kliënte haar eie lewe neem, verander die plesierengel in ’n doodsengel, en bely sy kliënte die een na die ander wat agter toe deure gebeur het. Maar waarom ... Leer más

    $16.99 USD