Skip to main content

Carrito de compra

¡Obtienes el tratamiento VIP!

Artículos no disponibles para compra.
Por favor revisa tu carrito. Puedes eliminar los artículos no disponibles ahora o los eliminaremos nosotros automáticamente al momento de pagar.
artículosartículo
artículosartículo

Recomendado para ti

Loading...
  • Melanien Melancholie Volume 1

    MELANIEN MELANCHOLIE, #1

    Series Libro 1 - MELANIEN MELANCHOLIE
    Melanien Melancholie Vol. 1 handel oor die soektog na 'n sin van self aan die suidelike punt van Afrika. Die temas van liefde, lus, lood en letsels word onnersoek in hierdie projek. Hierdie projek addresseer ook kwessies van self-verkenning en self-identiteit in 'n land waar mens-wees al hoe meer voorgeskryf word. ... Leer más

    $7.99 USD o gratis con Kobo Plus

  • Stories in'ie Wind

    Wie ook al na die wind luister sal haar stoies hoor, na haar luister en hopelik by haar leer. Stories oor vervreemding, stories oor verset, stories oor mens-wees. Die digter keur terug as kryger vir sy stam en kind van sy kraal en deel oomblikke en geheue van 'n verlede ongedokumenteer. ... Leer más

    $7.99 USD o gratis con Kobo Plus

  • Kraal: My Koms en Kerk

    Met hierdie projek dek die skrywer homself met die mantel van stamdigter en murmereer oor die vernietiging en uitwissing van krale en kinners. Met hierdie bundel onnersoek die digter die diepte van inheemsheid in 'n land waar almal inheems is maar niemand inheems voel. Figure soos Autshamoa, Krotoa, Nommoa, Dawid Stuurman, Hendrik Witbooi en Steve Biko maak ook 'n verskyn soos daad en gedagte ... Leer más

    $7.99 USD o gratis con Kobo Plus

  • Machobane: Os Huil Bloed

    Die titel is geinspireer deur die bestaan van die Swart Afrikaners, ook bekend as Natrekkers, van Onverwacht, 'n gemeenskap wie se voorouerskap uit bevryde Maleise slawe asook Afrikaner-inboekelinge (gevangenis-arbeiders) uit, onder andere, die Khoekhoen en San gemeenskappe. Inspirasie kom meer spesifiek van 'n familiegroep in Onverwacht genaamd die Machobane familie. Een van die inwoners, ... Leer más

    $7.99 USD o gratis con Kobo Plus