Skip to main content

Carrito de compra

¡Obtienes el tratamiento VIP!

Artículos no disponibles para compra.
Por favor revisa tu carrito. Puedes eliminar los artículos no disponibles ahora o los eliminaremos nosotros automáticamente al momento de pagar.
artículosartículo
artículosartículo

Recomendado para ti

Loading...
  • This Life

    A Novel

    Traducido por Else Silke ...
    This beautifully written novel, by one of South Africa's most celebrated writers, has an almost hypnotic power that draws the reader into one woman's life. As a post-apartheid novel, This Life considers both the past and future of the Afrikaner people through four generations of one family. In an elegiac narrator's tone, there is also a sense of compulsion in the narrator's attempts to understand ... Leer más

    $13.99 USD

  • Le Jardin céleste

    Traducido por Pierre-Marie Finkelstein ...
    En 1937, Nikolaas, jeune homme sud-africain venu étudier dans une université britannique, est invité à passer l'été avec la famille d'un camarade, dans la campagne anglaise. Alors que la guerre civile espagnole fait la une des journaux et que l'on débat de la menace posée par Hitler avec désinvolture ou effroi, il s'initie aux charmes de la vie aristocratique : parties de croquet, bals, dîners ... Leer más

    $19.99 USD

  • Klassiek reeks: ’n Ander land

    Teen die einde van die negentiende eeu kom ’n middeljarige besoeker uit Europa in die binneland van Suid-Afrika aan. Versluis is ’n afsydige, aristokratiese Nederlander wat na Bloemfontein kom om van tering te herstel. Hy verken die vreemde land en doen algaande kennis en begrip op van dít wat tot dusver vir hom vreemd was. Dit word ook, uiteindelik, ’n voorbereiding op die onafwendbare einde van ... Leer más

    $14.99 USD

  • Klassiek reeks: Hierdie lewe

    Stemme 2

    In Hierdie lewehet Karel Schoeman weer eens die Suid-Afrikaanse verlede as tema vir ’n roman gebruik, en die toneel is die Roggeveld, ’n streek wat tot dusver min aandag in die Suid-Afrikaanse letterkunde ontvang het. In die verhaal van vier generasies van ’n enkele blanke boeregesin oor ’n tydperk van bykans ’n honderd jaar word die omwenteling weergegee wat in die loop van die negentiende eeu op ... Leer más

    $13.99 USD

  • Die uur van die engel

    Stemme 3

    In 1837 het ’n engel aan ’n jong skaapwagter verskyn, en die weerklank van hierdie gebeurtenis in sy eie lewe en dié van ander mense oor ’n tydperk van anderhalwe eeu is die onderwerp van hierdie roman. Die eerste verteller wat aan die woord kom, is ’n man in die hede wat sy tuisdorp ná baie jare weer besoek, en veral meer wil uitvind oor Daniël Steenkamp (Danie Versies), die skaapwagter wat die ... Leer más

    $14.99 USD

  • Na die geliefde land

    George Neethling wat sedert sy vyfde jaar in Europa woon, kom ná sy ouers se dood Suid-Afrika toe om die erfplaas Rietvlei te besoek. Maar op die plaas vind hy nie veel meer as ruïnes nie, en terwyl hy in die omgewing bly, word hy geleidelik bewus van die onderstrominge van geweld en vrees in ’n geïsoleerde gemeenskap wat ná ’n revolusie in vrees vir hul nuwe bewindhebbers leef. Die roman is in ... Leer más

    $14.99 USD

  • Verliesfontein

    Stemme 1

    Verliesfontein is die eerste roman in die drieluik Stemme wat begin is, en die laaste wat voltooi is. Net soos die ander twee titels, Hierdie lewe en Die uur van die engel, handel dit oor die Suid-Afrikaanse verlede, en meer spesifiek die verlede van die Afrikaner, soos beskryf in die woorde van diegene wat dit self ervaar het. Die sentrale gegewe in hierdie roman is die inval van die Vrystaatse ... Leer más

    $13.99 USD

  • Skepelinge: Aanloop tot 'n roman

    Aanloop tot ’n roman

    Skepelinge is ’n impressionistiese betragting van die vroeë koloniale tydperk in die Suid-Afrikaanse geskiedenis, gebaseer op Schoeman se kennis van die VOC-tyd en meer spesifiek die skeepvaart. Self het die skrywer dit beskryf as ’n ‘hibriede skepping . . . wat in laaste instansie beoordeel moet word as produk van die skeppende verbeelding eerder as van navorsing’. Tydens die boekstawing van die ... Leer más

    $14.99 USD

  • By fakkellig

    Dit is Ierland aan die einde van die agtiende eeu: ’n Ierland onder die hiel van die Engelse heerser, sy volk onderdruk, magteloos, sonder regte. Die opstandsgevoel neem toe, ook onder invloed van die Franse Rewolusie en Napoleon se opkoms. Teen hierdie agtergrond maak David, jonger broer van sir Arthur, heer van Donore, onverwags kennis met die Ierse volk. Hy raak bevriend met die skoolmeester ... Leer más

    $13.99 USD

  • Des voix parmi les ombres

    En 1901, un commando de Boers investit une petite ville de la colonie du Cap, Fouriesfontein. Trois voix s’élèvent, fantomatiques, obsessionnelles, bouleversantes pour raconter un événement qui dressera les communautés les unes contre les autres et fera retentir dans une bourgade apparemment paisible le tumulte d’une guerre. Voix d’Alice, fille d’un magistrat anglais, voix d’un jeune clerc boiteux ... Leer más

    $18.99 USD

  • Op 'n eiland

    Een van Schoeman se bekendste en gewildste vroeë romans (1971). Hy beeld die wondbaarheid van mense in hul verhouding tot mekaar, asook hul wesenlike eensaamheid, met groot helderheid uit. Die fokus is op vier mense wat ’n tyd lank saam op ’n Griekse eiland bly: Die verteller Ruud gaan kuier by die jong Suid-Afrikaanse skilder Johan en sy vrou Hilde, en ’n ruk later kom ’n vriendin van Hilde ook ... Leer más

    $14.99 USD

  • Titaan

    ’n roman oor die lewe van Michelangelo Buonarroti

    Karel Schoeman beeld in Titaandie lewe uit van ’n groot figuur in die Europese kultuurgeskiedenis, die skilder, beeldhouer en argitek Michelangelo Buonarroti, skepper onder andere van die beelde van Dawid en Moses, die Piëta, die muur- en plafonskilderinge in die Sixtynse Kapel en die koepel van die Pieterskerk in Rome. Op impressionistiese en oorsigtelike wyse beskryf Schoeman die lewe, denke en ... Leer más

    $16.99 USD