Skip to main content

Carrito de compra

¡Obtienes el tratamiento VIP!

Artículos no disponibles para compra.
Por favor revisa tu carrito. Puedes eliminar los artículos no disponibles ahora o los eliminaremos nosotros automáticamente al momento de pagar.
artículosartículo
artículosartículo

Recomendado para ti

Loading...
  • Onrus op Steynshoop

    Benna Potgieter, wonderkind in sy prille jeug, is sedert sy pa se dood ’n haarkapper in sy ma se salon. Sy lewe neem ’n drastiese wending wanneer die skilder Fonny, sy groot verlore liefde, onverwags na die dorp terugkeer. Snaaks, droewig, wrang en oneerbiedig – ’n opwindende nuwe roman in ware Winterbach-trant. ... Leer más

    $14.99 USD

  • The Shallows

    Traducido por Michiel Heyns ...
    Painter Nick Steyn moves to the City Bowl in Cape Town after separating from his partner, Isabel. A young boarder moves in with Nick and they soon become friends. But one night she does not come home, and his attempts to trace her come to nothing. A few weeks later the prosperous artist Buks Verhoef makes an offer on Nick’s house. Is there a connection between these events, and if so, could Nick’s ... Leer más

    $13.99 USD

  • The Road of Excess

    Die benederyk, the Afrikaans edition of this novel, was awarded the M-Net Prize in 2011. The novel has been translated into English by award-winning author and translator, Leon de Kock. This is the story of two brothers – Aaron and Stefaans Adendorff – the one an artist, the other an ex-addict. When Aaron’s gallery owner, Knuvelder, lets him down, Bubbles Bothma, neighbour and friend ... Leer más

    $13.99 USD

  • It Might Get Loud

    Traducido por Michiel Heyns ...
    After a disturbing phone call, Karl Hofmeyr departs for Cape Town to help his brother, Iggy, who is apparently running amok. Karl - hard-core heavy metal fan - valiantly contends with inner demons as well as outer obstacles. Meanwhile Maria Volschenk embarks on a journey to understand her sister's search for enlightenment . . . and her subsequent death. These two narratives converge on a highly ... Leer más

    $15.99 USD

  • To Hell With Cronjé

    Traducido por Ingrid Winterbach, Elsa Silke ...
    The events in this novel take place during the last few weeks of the Anglo-Boer War. A small group of Boer soldiers departs from the Colony to the Free State to take a traumatised young man back to his home. Two of the men, Reitz Steyn and Ben Maritz, are scientists, and the novel focuses on their experiences. The suffering and hardships of the war left its mark on this little group, and ... Leer más

    $15.99 USD

  • Die troebel tyd

    Magrieta Prinsloo, dierkundige, se kop haak uit op die verkeerde antidepressant. Sy raak vervreem van haar kollegas, beledig haar departementshoof, en haar illustere akademiese loopbaan kom tot ’n einde. Sy aanvaar ’n betrekking by die Buro vir Voortgesette Onderrig, met die enigmatiese Markus Potsdam as hoof van die Kaapse tak. Daar word van haar verwag om te reis om met medewerkers te skakel, o ... Leer más

    $14.99 USD

  • Vlakwater

    ’n Buitengewone avontuur – iets verrrassends en nuut in Winterbach se oeuvre. – Thys Human Die middag kry Niek ’n poskaart in sy posbus. Dis ’n afbeelding van El Greco se skildery van Vincenzo Anastagi. Die boodskap agterop lui: Enige ekstra eksemplare van Vlakwater? V.S. V.S., nè?! Dit kan net Viktor Schoeman wees. ’n Suid-Afrikaanse posseël. Hier gepos dus. Dit voorspel niks goeds nie. Ná die ... Leer más

    $14.99 USD

  • Voorouer. Pelgrim. Berg.

    ’n Vrou, Katerina Steenkamp, haar oog ferm op die berg, gaan op ’n aanlyn dating site en ontmoet mense met onverwagse gevolge. ’n Man, sy kop vol apokaliptiese frases, patrolleer die strate sonder enige sigbare voorneme of doel. ’n Ander man hou die naghemel dop en wag op die koms van ’n elliptiese tuig. Nog ’n vrou, aan die einde van haar lewe, besin oor haar huwelik, en die lewens van haar drie ... Leer más

    $15.99 USD

  • Die boek van toeval en toeverlaat

    Helena Verbloem, leksikograaf van beroep, gaan na Durban as projek-assistent van ’n man wat alle woorde byeen probeer bring wat in onbruik geraak het in Afrikaans. Dan word daar by haar tuinwoonstel ingebreek en haar geliefde skulpe word gesteel. Die verhaal ontvou rondom die soektog na die gesteelde skulpe. Hierdie soeke raak verweef en verstrengel met die taalbewaringsprojek, die mense wat sy ... Leer más

    $15.99 USD

  • Buller se plan

    Ester Zorgenfliess verlaat haar tuisstad om vir ’n tyd lank te gaan oorbly in ’n plattelandse dorp waar sy haar ervaring van die dorp en sy inwoners orden rondom die plekke wat sy feitlik daagliks besoek. Net soos in Landskap met vroue en slang word die emosionele lewens van die karakters in Buller se plan met groot sorgvuldigheid ontleed terwyl daar steeds kennis geneem word van die natuurlike ... Leer más

    $11.99 USD

  • Niggie

    Niggie speel af in die laaste maande van die Anglo-Boereoorlog. ’n Groepie Boerekrygers onder wie twee natuurwetenskaplikes, Ben Maritz en Reitz Steyn, vertrek uit die Kolonie om ’n getraumatiseerde jongeling na sy ouerhuis in die Vrystaat te neem. Op hulle tog word hulle ’n paar weke lank in ’n klein opvangskamp deur lede van generaal Bergh se kommando aangehou. Terwyl hulle ’n opdrag vir die ... Leer más

    $15.99 USD

  • Die aanspraak van lewende wesens

    Wenner van NB-uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2012:Komies, hartroerend, meditatief, verruimend! Hierdie kick-ass roman bied ’n priemende blik op twee parallelle reise: ’n man en ’n vrou elk op soek na die oorsake van ’n broer en ’n suster se ondergang.Na ’n onthutsende oproep van ene Josias Brandt, vertrek Karl Hofmeyr teësinnig om sy broer, Iggy, wie se kop skynbaar uitgehaak het, te ... Leer más

    $15.99 USD