Skip to main content

Carrito de compra

¡Obtienes el tratamiento VIP!

Artículos no disponibles para compra.
Por favor revisa tu carrito. Puedes eliminar los artículos no disponibles ahora o los eliminaremos nosotros automáticamente al momento de pagar.
artículosartículo
artículosartículo

Recomendado para ti

Loading...
  • Anton Goosen

    Liedjieboer

    de Hanlie Retief ...
    Ná 40 jaar se rock ’n roll in Afrikaans vertel die legendariese Anton Goosen nou sy volle verhaal, soos neergepen deur die bekroonde joernalis Hanlie Retief. Die vader van Afrikaanse rock skryf oor sy grootwordjare in die Vrystaat, sukses en roem, sy lewe op die langpad, die Musiek-en-Liriek-era, die hoogtepunte en teleurstellings langs die pad. Aangrypend, eerlik en vol humor: Dit is die lewe van ... Leer más

    $12.99 USD

  • Byleveld

    dossier of a serial sleuth

    de Hanlie Retief ...
    Former Brigadier Piet Byleveld is recognised worldwide as one of the best detectives of our time. If you commit murder and Piet Byl is called in, your place in jail is booked. If you harmed children anf he's on your case, you’ve sealed your own fate. And if you’re a serial killer on the loose, he will not stop before you are behind bars. This book reopens the dockets of numerous murders that this ... Leer más

    $10.99 USD

  • Anderkant uit: Stories oor trauma en hoop

    Stories oor trauma en hoop

    In Hanlie Retief se gereelde onderhoude in Rapport oorreed sy doodgewone én beroemde mense om hulle harte behoorlik oop te maak en hul geheime met lesers te deel. Anderkant uit is 'n versameling van onderhoude met dié mense wat trauma en teenspoed beleef het - van verslawing, misdaad en siekte tot verlies - en daarin geslaag het om weer op te staan. Die onderhoude word opgevolg deur 'n kort ... Leer más

    $12.99 USD

  • Byleveld

    dossier van 'n baasspeurder

    de Hanlie Retief ...
    Oudbrigadier Piet Byleveld word wêreldwyd gereken as een van die beste speurders van ons tyd. As jy moord pleeg en Piet Byl word ingeroep, is jou plek in die tronk bespreek. As jy kinders leed aandoen, het jy jou eie lot verseël. En is jy 'n reeksmoordenaar, sal hy nie stop voor hy jou agter tralies het nie. In hierdie boek word die dossiere van talle moorde wat hierdie gentleman-speurder oor ... Leer más

    $10.99 USD

La gente que leyó estos también disfrutó

  • Kapabel

    de Steve Hofmeyr ...
    In hierdie oomblik voor hy homself om die lewe bring, hersien Desmond die pad wat hom gelei het tot hier. Om homself en sy lot te verander moes Danie Fourie meer doen as ontsnap uit ’n tronk. Hy moes uitstyg en Desmond Faure word, homself herskep ver weg van Krugersdorp. Hy moes sy siel verkoop, iemand ompraat, sy verlede verbloem, sy geluk maak swaai soos Pretty Woman. Hy moes ’n ander kitaar ... Leer más

    $7.99 USD

  • Judaskus

    Iemand se beendere word gevind op ’n stortingsterrein . . . Skielik moet kaptein Kassie Kasselman nuut dink oor moordsake van jare gelede, en die moorde kom vinnig opmekaar. Tussendeur die aantreklike nuwe buurvrou wat Kassie aan die swymel het, en sy enorme posseël-meevaller weens nóg ’n sterfte, moet hy uitwerk waarom ’n geheimsinnige witboordjie-bende van binne uitgeroei word. Is dit dalk nié ... Leer más

    $15.99 USD

  • Kamphoer

    Dit is die Eerste Wêreldoorlog. In ’n Britse militêre hospitaal staan Susan Nell voor die deur van een van die private sale. Op die deur is ’n enkele naam aangebring. Sy ken daardie naam. Sestien jaar tevore, in een van die Anglo-Boereoorlog se konsentrasiekampe, het daardie naam soos ’n liddietbom in haar lewe gebars. Sy lig haar hand om die deur oop te maak, maar dit bewe so dat sy die knop nie ... Leer más

    $13.99 USD

  • Kopskoot

    Reeksmoordenaar, of wraak? Toe iemand Kaapstad se ses en vyftigjarige mans begin afmaai, is dít kaptein Kassie Kasselman se dilemma. Dit wil darem baie na ’n reeksmoordenaar lyk – almal dieselfde modus operandi, almal dieselfde ouderdom − maar Kassie is net nie oortuig nie . . . Boonop word hy aangesê om ’n skouspelagtige skilderyvervalsing te ondersoek, asof hy nie genoeg regte werk het nie. En ... Leer más

    $15.99 USD

  • Snydokter

    'n Bekende chirurg verdwyn soos 'n groot speld nadat 'n operasie op 'n bekende aktrise skeefgeloop het ... Van Nierop se vier en twintigste roman is die produk van Lapa en Etiket se Hoofkarakterwedstryd. ... Leer más

    $13.99 USD

  • Onse Vaders

    de Karin Brynard ...
    In ’n miljoenêrsbuurt van Stellenbosch loop ’n huisroof skeef. Die slagoffer, ’n aantreklike rooikopvrou, se vernielde lyk word deur haar kinders ontdek.Kaptein Albertus Markus Beeslaar, op besoek aan dié pragtige Bolandse dorp van gewels, geld en wyn, word teen sy sin by die ondersoek betrek. Saam met die formidabele kaptein Vuyokazi Quebeka word elke kultuur- en geldklip op dié dorp omgedop op ... Leer más

    $15.99 USD

  • Trekdiere

    Die Afrikanervolk se geskiedenis is 'n roemryke geskiedenis. Dit is net jammer ons kinders leer nie meer van die geskiedenis nie. Hierdie boek is 'n poging om die Boerevolk se geskiedenis in een storieboek saam te vat. Volwassenes sowel as kinders sal die boek geniet, en daarna weer opnuut respek vir ons volk se geskiedenis hê. ... Leer más

    $2.99 USD o gratis con Kobo Plus

  • Dubbelspel

    Hulle is almal in die land. Die Italianers met hulle Mafia-verbintenisse, die Chinese triades, die Nigeriërs, die Russe, Koreane, Indiërs, die hele lot, en dan natuurlik nog die plaaslike ouens ook. Niemand is hier vir die land en die Kaap se natuurskoon nie. Hulle het nie sentiment oor ’n politieke bestel of ’n reënboognasie nie. Geld is die enigste god wat aanbid word. Toe Ellie McKenna instem ... Leer más

    $15.99 USD