Skip to main content

Carrito de compra

¡Obtienes el tratamiento VIP!

Artículos no disponibles para compra.
Por favor revisa tu carrito. Puedes eliminar los artículos no disponibles ahora o los eliminaremos nosotros automáticamente al momento de pagar.
artículosartículo
artículosartículo

Recomendado para ti

Loading...
  • Klein Konings

    Min weet die staatsamptenare Pixley en Joubert wat op hulle wag toe Minister hulle na 'n vergadering genaamd "Removal of Monuments" ontbied. Dié twee amptenare se agtergrond is so uiteenlopend soos kan kom: Pixley is afkomstig van die Zoeloe-adelstand, terwyl Joubert glo van sy betoorgrootmoeder se kant afstam van generaal Piet Joubert. Minister se opdrag: Al die apartheid- en koloniale ... Leer más

    $15.00 USD o gratis con Kobo Plus

  • Die UItvaart

    BLURB:'n Mens kan nie aan iemand voorskryf hoe om te rou of hoe om begrafnis te hou nie.Joernalis Carla van der Spuy ondersoek die wetenskaplike, sielkundige, eksentrieke en selfs die makabere aspekte en tradisies rondom die dood. Sy gesels met kenners en vrywilligers in die mediese en begrafnisberoep, hoor van vreemde versoeke wat predikante soms ontvang, en ontdek sekere bisarre hedendaagse ... Leer más

    $19.00 USD o gratis con Kobo Plus

  • DIe Waterplek Gabrielle

    Die Bergengel reeks, #1

    Series Libro 1 - Die Bergengel reeks
    "Al het Eron die vraag nie verwag nie, het hy nie geweifel nie, hy het geweet. Dit was iets wat al 'n geruime tyd in hom broei. Sedert die dogtertjie Amber in die woestyn gesê het daar is baie Bergengele en Oupa Oerson haar woorde in die woud herhaal het, het die gedagte in hom bly groei: 'Ek sien Bergengele. Elkeen wat vandag hier sit, het sienkrag. Elkeen het die vermoë om verder en vooruit te ... Leer más

    $17.00 USD o gratis con Kobo Plus

  • Zeus van Wyngaardt en die Godin van Jag

    Julio Agrella se Zeus, #1

    Series Libro 1 - Julio Agrella se Zeus
    Die eerste boek in die Zeus van Wyngaardt-reeks. Privaat speurder Zeus van Wyngaardt sou nooit kon droom dat 'n godin soos Diana Engelbrecht (sy naam is Zeus, hy ken godinne) op 'n dag by sy gehawende kantoor in Springs sou instap nie. Haar opdrag: Vind die vermiste Esias Kok. Zeus besef gou agter elke storie is daar baie stories, en dié godin is dalk nie wat sy voorgee om te wees nie. Soos wat hy ... Leer más

    $15.00 USD o gratis con Kobo Plus

  • Die Wonderwese

    Die Bergengel reeks, #1

    Series Libro 1 - Die Bergengel reeks
    Sedert Eron Verberger en Velvel Azazel se gewelddadige struweling in die Vallei van Bergstrome het omstandighede in Gabriëllië geensins verbeter nie. Die Skoonbrand woed. Rondom die Klaagtermeer weerklink die Klokke van Hongersnood en in Nanaal offer desperate ouers hulle kinders aan 'n kultusleier om hulle 'n lewe van slawerny te spaar.Ten spyte van Eron se verminkte hand is hy nou 'n begeesterde ... Leer más

    $17.00 USD o gratis con Kobo Plus

  • Die Bergengel

    Die Bergengel reeks, #1

    Series Libro 1 - Die Bergengel reeks
    "Om 'n Bergengel te wees, is om alleen deur die ondergrondse gange van 'n kapel te stap terwyl daar gesing word – jy hoor nie net die musiek en die stemme nie, jy hoor ook hoe dit eggo in die toekoms."In Gabriëllië het nege jaar reeds verloop sedert daar enige teken was van 'n Bergengel en glo die jonger generasie byna nie meer aan die bestaan van dié mitiese kreature nie. Eron Verberger, seun van ... Leer más

    $17.00 USD o gratis con Kobo Plus

  • Dan sien ons mekaar

    Dan Sien Ons Mekaar deur James Scott is 'n insiggewende en toeganklike memoire van 'n kliniese sielkundige met meer as 30 jaar ervaring. Die boek bied 'n unieke perspektief op hoe mense mekaar sien en verstaan, sowel as die diepgaande ervarings wat Scott oor dekades van sielkundige praktyk opgedoen het.Deur sy persoonlike lewensreis te deel, bied Scott waardevolle wysheid oor menslike gedrag, ... Leer más

    $12.00 USD o gratis con Kobo Plus

  • MOER

    Dis 'n roman oor die aftakeling wat vrou- en ma-wees op gees en lyf kerf. Daar is 'n ongewone, ontgogelde blik op swangerskap, ontdaan van blosende skoonheid, vreedsame afwagting en innige vervulling; eerder gekenmerk deur vrees, angstigheid en ongemak. Die bloedige slagveld van geboorte word ontstellend verwoord en daarna die allesoorheersende liefde vir die babas. Maar ook die onmoontlike ... Leer más

    $16.00 USD o gratis con Kobo Plus

  • Waterplek Afrika

    Die Bergengel reeks, #1

    Series Libro 1 - Die Bergengel reeks
    Drie herfse het verloop sedert dié dag toe Gibor Verberger so halfterloops die bestaan van die Waterplek aan sy seun bekendgemaak het. Baie water en bloed het intussen in die see geloop en nou verlaat die sewentienjarige Eron Verberger uiteindelik sy geboorteland in die hoop om die laaste Geseënde en sy pa by die Waterplek te vind: die skuilplek in Afrika wat Gibor vir die vlugtelinge van die ... Leer más

    $17.00 USD o gratis con Kobo Plus

  • Vivaldi en Wasabi

    Jacki de Wet is verslaaf aan die internet en sosiale media. Van Facebook, Instagram, X en TikTok weet sy genoeg om gevaarlik te wees. Miskien moes iemand vir Gary, Jacki se baas en verloofde, so gewaarsku het toe hy 'n affair met Sally Smith wou begin. Om van Gary se skelmpie ontslae te raak was maklik genoeg, maar wat doen sy met die verraad en die woede? Nou sit sy sonder iemand om haar vas te ... Leer más

    $17.00 USD o gratis con Kobo Plus

  • Zeus van Wyngaardt en die Amasone van Atlantis

    Julio Agrella se Zeus, #3

    Series Libro 3 - Julio Agrella se Zeus
    Die derde boek in die Zeus van Wyngaardt-reeks. Privaat speurder Zeus van Wyngaard vind sy bure, John en Stephen, se geskokte huishulp, Violet, in die tuinpaadjie voor hulle huis. Violet het op hulle lyke afgekom, dit lyk asof hulle vermoor is: Daar is bloed. Baie bloed. Meer nog: Daar is nie meer oë in hulle oogkaste nie. Of ooglede om oor die hol kaste te sluit nie.'n Tweede moord in Springs met ... Leer más

    $18.00 USD o gratis con Kobo Plus

  • Nerens Noordkaap SKOOLUIGAWE

    Nêrens is 'n plaas in die Noord-Kaap waar drie broers saam grootgeword het. Hulle lewens word onherroeplik verander deur die afsterwe van hul ma op 'n jong ouderdom onder tragiese omstandighede. Die drie het mekaar jare laas gesien. Nou moet hulle terugkeer plaas toe vir 'n verjaarsdagbraai vir hul pa wat 60 word – op soek na die broederskap wat hulle verloor het. ... Leer más

    $17.00 USD o gratis con Kobo Plus