Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...


“hugo broers”

Showing 1 - 12 of 12 results for “hugo broers”
Skip side bar filters
  • Brothers / Broers

    by Hugo Haumann ...
    BROTHERS / BROERS is a sweeping South African family adventure about love, loyalty, courage and the bonds that survive distance and time.Brothers Ben and Frans Joubert choose very different paths in life. Ben's ambitions take him from South Africa into the international world of technology and extraordinary wealth, while Frans builds his life around family, the African bush and the land he loves. ... Read more

    $6.99 CAD or Free with Kobo Plus

People who read this also enjoyed

  • Lizbe

    by Anna Emm ...
    Series Book 2 - Klub Katastrofe
    Daar is 'n sprokie oor 'n kat wat vir sy baas geluk gebring het...Net jammer sulke dinge gebeur nie in die regte lewe nie, want die vier lede van Klub Katastrofe, 'n klub vir social misfits, kan doen met 'n bietjie geluk, veral as dit by die liefde kom. Tydens die weeklikse vergaderings speel hulle poker – 'n gevaarlike spel van luck, chance, risk … en oor die beste maak van die hand wat vir jou ... Read more

    $5.63 CAD or Free with Kobo Plus

  • Charlotte

    by Anna Emm ...
    Series Book 3 - Klub Katastrofe
    Daar is 'n sprokie oor 'n kat wat vir sy baas geluk gebring het...Net jammer sulke dinge gebeur nie in die regte lewe nie, want die vier lede van Klub Katastrofe, 'n klub vir social misfits, kan doen met 'n bietjie geluk, veral as dit by die liefde kom. Tydens die weeklikse vergaderings speel hulle poker – 'n gevaarlike spel van luck, chance, risk … en oor die beste maak van die hand wat vir jou ... Read more

    $5.63 CAD or Free with Kobo Plus

  • Die Finale Keerpunt

    Lewe aan die Anderkant

    Hierdie boek bekyk die netelige kwessie cvan 'n rustige heengaan en maak dit makliker om die oorvloedige lewe wat in die hiernamaals is, te aanvaar.Deur haar lang tv-reeks en privaat praktyk, het die outeur oor 'n groot aantal onderwerpe ondervinding opgedoen, waarvan sommige dikwels traumatiese gebeure in mense se lewens was. Haar boek is deurspek van ware lewensgebeure wat relevant is tot die ... Read more

    $7.04 CAD or Free with Kobo Plus

  • Die Potlooddief en die engel

    Die potlooddief en die engel is ’n hedendaagse blyspel wat losweg gebaseer is op die Middeleeuse mirakel- en moraliteitspele. Alles is moontlik, met die gevolg dat hierdie heerlike en hoogs opvoerbare komedie, wat met groot sukses voorgeskryf is, net sulke prettige leesstof is. ... Read more

    $10.99 CAD

  • Op 'n stormsee

    Ware verhale van Suid-Afrikaanse seereddings

    Die waters om die Suid-Afrikaanse kuslyn word as van die gevaarlikste ter wêreld beskou. Wisselvallige weerstoestande, sleurstrome en fratsgolwe is van die faktore wat mense in lewensgevaar laat beland en soms tot tragedies lei.Ongeag die gevaar, is die dapper vrywilligers van die Nasionale Seereddingsinstituut egter altyd bereid om hul eie lewens op die spel te plaas om ander mense te red. Hulle ... Read more

    $9.99 CAD or Free with Kobo Plus

  • Härdarna

    by Karin Boye ...
    Härdarna är en diktsamling av KARIN BOYE (1900–1941) som för första gången gavs ut 1927.Nu ger vi ut denna fantastiska diktsamling igen. Vår ambition är att sprida klassiska verk med hjälp av dagens digitala distributionsvägar."I mörkret" ur diktsamlingen Härdarna;I mörkret ligger jag och hör,hur klockorna dånar utanförmed långa, tunga, jämna slag,som mörkrets djupa andetag.De dövar allt och söver ... Read more

    $1.61 CAD

  • Keur van Verhale 3 - Seisoene

    Seisoene is so deel van ons elkeen se lewe. In die bundel kortverhale bring die skrywers van die Boekehuis die seisoene na elke leser."Nee, Santa! Nie so nie, laat ek dit liewer self doen," raas Marina du Plooy met haar dogter, terwyl sy "n rol van haar digte silwer hare in haar nek vou, steek sy "n laaste haarnaald op sy plek. "Ma, ek wil net help! Ma moet ontspan, alles is honderd persent reg! " ... Read more

    $5.99 CAD or Free with Kobo Plus

  • Gif Tussen Ons Are

    "MOEILIKE SITUASIES IS SOOS GIF WAT OP ONS PAD KOM MAAR DEUR DIE ONDERSTEUNING VAN 'N WARE VRIEND KAN DIT OORKOM WORD."Na die grusame moord van sy pa en broer, het Raymond (Kriek) en sy ma besluit dat hy hoërskool by 'n kosskool in Gauteng sal begin.By die skool het Kriek besef dat dit nie so maklik is om aan te beweeg nie. Hy het gedink dat die afstand tussen hom en sy ouerhuis in Melkbosstrand ... Read more

    $10.99 CAD or Free with Kobo Plus

  • Die wraak is myne!

    Die wraak is myne!In die hof, na sy tien jaar vonnis vir bankroof, het Hannes hardop gesweer dat sy wraak almal wat teen hom saamgesweer het, sal tref. Ook die speurder, Odendaal, wat hom in die tronk laat beland het! In die tronk het hy geleer van plofstof, ploftoestelle en die elektroniese geheime van afstandbeheer.Toe hy na agt jaar, as gevolg van ‘n presidensiële amnestie vrygelaat word, was ... Read more

    $5.63 CAD

  • Vasgekeer: En Ander Glimlag Stories

    Egte Suid-Afrikaanse humor op sy beste!Of jy steeds in SA is of dalk oorsee bly, daar’s niks lekkerder as 16 stories in Afrikaans om jou te laat ruk soos jy lag nie.Inhoud:“Vasgekeer!”“Waar Leeupan sy Naam Gekry het”“Drie Duiwels op ’n Draak”“Engel Gabriël se Koets”“Daan Droomland”“Dominee en die Aartappel”“Die Lang Wag by Spookdrif”“Lyf, Lyf, Staan Styf”</l... ... Read more

    $3.99 CAD or Free with Kobo Plus

  • Op Soek na Die Godelike Binne-In

    Hou op soek. Begin wees.Vir eeue is ons gekondisioneer om te glo dat die Goddelike verwyderd is—slegs toeganklik deur strukture, tradisies en eksterne gesag. Ons is geleer om te "probeer" om spiritueel te wees, terwyl ons die mees diepgaande waarheid van alles miskyk: Jou voortbestaan self is die mees heilige handeling van alles.In In Soeke na die Goddelike Binne-in, nooi psigiese medium en ... Read more

    $6.99 CAD or Free with Kobo Plus